?
TANJA JOUBERT
, Jou naam draai ek uit elke applestring,
pak dit in spoelklippies op die strand
YOUR NAME I TWIST OUT OF EVERY APPLE STALK
PACK IT IN PEBBLES ON THE BEACH.
INVERSIE – die reël in die vers begin met “jou (you notes)
naam” – dit maak die “Jou naam” die fokus.
Die fokus is dus op die ander persoon en nie die
spreker “ek” nie!
Klem op die ander persoon – die objek van haar
obsessie.
(Draai van die apppelstring – A,B,C,D…)
--
Pak die naam – sodat almal dit kan sien – soeke na
hulp – sy liefde sal haar help (Eiland gestrand)
,Ek vinger jou naam op vuil motorvensters.
toegwasemde spieëls en op die palm van my hand.
I (DRAW YOU NAME WITH MY) FINGER ON DIRTY CAR WINDO
FOGGED UP MIRRORS AND ACROSS THE PALM OF MY HAND
Vinger – Snw - werkwoordgebruik.
Beklemtoon dat sy die naam orals neerskryf –
wys die obsessie wat sy het.
Die twee plekke is nie deurskynend nie – wys
dat die geliefde steeds onbekend is.
Palm – sensitief / intiem – hande vashou
Koester die naam.
, Ek braille dit in my passerblik
doodle, dit op my tuiswerkboek, op my tas
I BRAILLE IT IN (TO) MY COMPASS TIN
DOODLE IT IN MY HOMEWORK BOOK, ON MY SUITCA
Sy neem ‘n skerp ding en steek gate in haar
passerblik / tuiswerkboek / tas (sy is nog op
skool)
Doodle – as gevolg van die obsessie – hy is
altyd in haar gedagtes – sy skryf dit op baie
plekke.