PM
FIELA SE KIND EXAM QUESTIONS AND ANSWERS
WITH COMPLETE SOLUTIONS VERIFIED LATEST
UPDATE
Wie het vir Nina werk gegee? Kapp
Vier Sjielings per
Wat is Nina se Vegoeding?
week Kos en klere
Tot waar moet Lukas haar vergesel Lukas moet tot by Diepwalle saam met Nina loop
Nina is baie onsteld omdat sy die Sy skel hele pad op
Bos moet verlaat Lukas Sy sê Lukas moet
sy bek hou
Vergelyk Nina en Lukas se gevoelens Lukas: vo vasgevang in die Bos. Hy soek die blou
oor weggaan uit die Bos bo sy kop Nina: ongelukkig, want sy is ń Bosmens
en is lief vir die Bos
Watter Tipe werk gaan Nina op die Sy sal kinders oppas
dorp doen?
waarom laat Lukas nie toe dat Nina Hy weetNina sal wegloop en nie dorp toe gaan.
allern loop tot by Diepvalle nie? Sy "pa" het gesê hy moet wag tot die boswagter kom
Hoekom wil Nina nie op die dorp Sy is bang
werk nie? Die dropmense spot met die bosmense.
Watter advies het Likas vir Nina? Sy gaan nou ń dorpmeisie word en sal haar soos ń dame moet gedra.
Hoe moet Nina die dorpenaars se Sy moet net haar kop in die lug hou
gespot hanteer?
Wat sal waarskynlik volg uit Nina Sy sal die bos en haar mense ontgroei.
se verblyf in die dorp? Sy sal dalk nooit weer wil teruggaan Bos toe nie.
Waarom wil Lukas hê Nina moet op Lukas voel Ni a sal ń beter lewe op Knysna hê.
Knysna bly? Sy sal beweeg van die emosionele en fisieke mishandeling van Elias.
Waarom is Kristoffel op Knysna? Hy moet Nina se geld gaan haal
1/
3