Gebruik taal en kommunikasie in beroeps leerprogramme
Besluit op 'n handboek en hoofstuk wat jy kan gebruik vir hierdie oefening. Kies 'n hoofstuk wat jy
sal dek oor 'n week of twee na jou les. Bring die handboek na jou klas. Werk in pare en beantwoord
die onderstaande vrae. (Bladsy 3)
Titel: ______________________
Outeur/s: ______________________ Hoofstuk: ______________________
1.Vir wie dink jy het die skrywer die handboek geskryf?
2.Waarvoor kan jy „n handboek gebruik?
3. Hoe is die gehoor en doel van die handboek gekoppel?
Titel: Children’s Act guide for ECD practioners.
Outeur/s: Lizette Berry, Lucy Jamieson, Mary James
1.Vir wie dink jy het die skrywer die handboek geskryf?
Ek dink hierdie boek is geskyf vir ECD praktisyns en diegene wat binne die bedryf werk .
2.Waarvoor kan jy n’ handboek gebruik?
Hierdie boek kan gebruik word as n’ riglyn vir kinderregte en die kinderwet. Dit sal verseker dat jy al die
riglyne ken en volg.
3. Hoe is die gehoor en doel van die handboek gekoppel?
Die gehoor en doel van die boek word gekoppel aan die gebruik van werklike lewenservaring en deur dit
relevant te maak vir elke dag se lewe en situasies.
1. Kies „n boek. Vind die boek in die biblioteek. (Page 4)
2. Naam van boek:__________________________________________
3. Naam van outeur:_________________________________________
4. Verduidelik die stappe wat jy gevolg het om die boek te vind.
1. Ek het verkies om n’ boek van gebede vir kinders te gebruik en te vind.
2. Die naam van die boek is: My very first prayers
3. Die outer van die boek is: Lois Rock
4. Ek het eers besluit oor watter sort boek ek graag wil gebruik. Ek het toe na die biblioteek toe
gegaan en vir die bibliotekaris gevra om my in the regte rigting te wys. Sy het my dan in die
regte rigting geloop en my gewys watter area om deur te gaan (met hulp van die DDS). Ek het
toe deur al die boeke gekyk en uiteindelik n’ besluiting gemaak en my boek gekies.
1