WISKUNDE GELETTERDHEID
HERSIENINGSGIDS TESAME MET VRAE EN ANTWOORDE
VANUIT EKSAMEN VRAESTELLE
,HERSIENING VAN AL DIE KWARTALE
, WISKUNDIGE GELETTERHEID
HERSIENINGSBOEK
2021 KWARTAAL 1
Graad 11
Hierdie hersieningsprogram is ontwikkel om jou te help met die hersiening van
belangrike inhoud en vaardighede wat gedurende die eerste kwartaal onderrig
is. Die doel is om jou voor te berei om die kernkonsepte te verstaan. Dit wil jou
ook die geleentheid bied om die verwagte standaard en toepassing van kennis
te verkry wat nodig is om sukses in die NSS-eksamen te behaal.
Die hersieningsprogram handel oor die volgende onderwerpe:
• MEETING Bl. 2 - 7
• PATRONE EN VERHOUDINGS Bl. 7 - 11
• FINANSIES: FINANSIËLE DOKUMENTE Bl. 11 - 15
• FINANSIES: TARIEFSTELSELS Bl. 15 - 17