, Vraag 1: Literêre fiksie Skryf ʼn essay van
ongeveer 1000 tot 1200 woorde waarin jy die
verband tussen karakter en ruimte in die roman
Dorado deur Tom Dreyer bespreek. Skenk in jou
essay aandag aan die volgende aspekte en
motiveer jou argument deur na voorbeelde in
die verhaal te wys: Karakterisering: Wie of wat
is die verhaal se protagonis? Wat is die
protagonis se uiteindelike doel? Met ander
woorde, wat wil die protagonis hê wat
hom/haar/hulle as sodanig motiveer om tot
handeling oor te gaan? Wie of wat is die
verhaal se primêre antagonis? Met ander
woorde, die mag wat die sterkste opponerende
krag as teenstander tot die protagonis bied.
(Onthou, ’n verhaal kan meer as een antagonis
hê. Hier word verwag dat jy die primêre
antagonistiese mag identifiseer en bespreek.)
Hoe opponeer die antagonis die protagonis in