Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

AFK2601 Die dag toe ek my hare losgemaak het Exam

Rating
3,9
(7)
Sold
72
Pages
22
Uploaded on
02-06-2020
Written in
2019/2020

Notas en kort verduidelikkings van elke hoofstuk. Notes and short descriptions of each chapter.

Content preview

AFK2601
Die notas sluit in:
 Belangrike gedeeltes uit “Die dag toe ek my hare losgemaak
het”deur Willemien Brummer.


BAIE BELANGRIK
Moet onder geen omstandighede enige bewoording direk uit die
notas in jou eksamen gebruik nie. Skryf altyd notas oor in jou eie
bewoording. Nie net sal dit jou help om dit makliker te verstaan nie,
maar sal ook keer dat jy nie van plagiaat verdink sal word nie.

Alle sterkte!

, Die dag toe ek my hare losgemaak het
Willemien Brummer

Hoofstuk 1: Skeikunde eksperiment

Pa – professor

Mia dink aan hom as n wetenskaplike eksperiment

Sy sien hom as n brein in n glaspot. Sy voel as sy n boodskap op die
glaspot skryf lees hy dit verkeerdom. D.w.s hulle vertsaan mekaar
moontlik baie verkeerd.

Sy voel niemand kan te hard aan haar raak niewant sy kneus maklik
en sy raak vinnig siek

Sy dink dit is van al die deur die glas kyk na haar pa wat sy self so
breekbaar is.

Haar sub- B juffrou vra haar uit oor die kneusplekke en sy antwoord :
“My ma se ek het n dun vel “ Dit kan beteken dat sy fisies n dun vel
het en maklik seerkry. Of dat sy emosioneel baie broos is.

Wanneer die juffrou vra wat doen haar ouers antwoord sy : “My pa
woon in n glaspot en my ma se ander mense se woorde op. “

Sy sien haar ma as iemand sonder binnegoed vandat sy nie meer n
aktrise is nie.

, Ons sien ook in die hoofstuk dat Mia se ma haar lewe reel. Sy is baie
“controlling” Mia noem dat haar ma vir elke uur van haar lewe iets
beplan.

Mia se sy doen nie meer wetenskap nie a.g.v iets wat sy haar pa sien
doen het. Lees op bl. 12 van leesboek die details.

Mia se ma verlang na haar dae voor Mia en haar pa. Die dae wat sy
nog aktrise was. Nou gee sy net dramaklasse

Vir Mia se 12de verjaarsdag koop haar pa vir haar toerusting wat vir
eksperimente gebruik word. Mia is nie baie gelukkig hieroor nie.

Hy gaan eers die volgende dag na haar kamer toe en sy hy wil n
eksperiment doen. Mia hou nie daarvan en luister nie n word van wat
haar pa se nie

Die word chemie is afgelei van die word alchemie af wat kom van die
word al-kimia af en dit beteken die kuns van transformasie.

Mia droom oor die eksperiment op bl. 18

Haar pa doen n 2de eksperiment – dit loop beter af en dit klink of
Mia dit meer geniet. bl.20

Document information

Uploaded on
June 2, 2020
Number of pages
22
Written in
2019/2020
Type
Exam (elaborations)
Contains
Unknown

Subjects

R162,00
Get access to the full document:
Purchased by 72 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Reviews from verified buyers

Showing all 7 reviews
3 year ago

3 year ago

4 year ago

4 year ago

4 year ago

5 year ago

5 year ago

3,9

7 reviews

5
3
4
0
3
4
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
nellafivaz University of South Africa (Unisa)
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
95
Member since
7 year
Number of followers
94
Documents
19
Last sold
1 year ago

3,8

12 reviews

5
5
4
1
3
5
2
0
1
1

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions