LANDBOUWETENSKAPPE
GRAAD 11
KWARTAAL 1
@IMPAQ T1_2023, @IMPAQ T1_2021, @IMPAQ JUN 2019, @IMPAQ JUN 2020, @IMPAQ
JUN 2021
INHOUD:
1. BASIESE LANDBOUCHEMIE
2. CHEMIESE BINDING
3. ANORGANIESE EN ORGANIESE VERBINDINGS
4. ALKANE EN ALKOHOLE
5. VETSURE EN BIOMOLEKULES
6. PROTEÏENE
7. KOOLHIDRATE
8. GRONDKUNDE
Multi - keusevrae
Tropiese grond Tropiese grond verkry dikwels ’n rooi kleur a.g.v. ’n oorvloed
minerale wat ryk is aan ysteroksied.
Koolstof
Koolstof het vier elektrone in sy buitenste energievlak
@Juffrou_Ansie
, 2
Molekuul Die kleinste deeltjie van ’n stof wat onafhanklik bestaan en
steeds die eienskappe van die stof vertoon.
Humuskolloïede Struktuur wat betrekking het op die natuurlike sameklewing van
gronddeeltjies om groter struktuureenhede te vorm word
humuskolloïede genoem
Massadigtheid Massadigtheid van grond is die massa per volume-eenheid
oondgedroogde grond, uitgedruk in kilogram per kubieke meter
Metanol Die eenvoudigste alkohol. Alkohol is van suikerriet gemaak en
kan gebruik word as brandstof vir motorvoertuie
Organiese verbindings Die verbindings waar die belangrikste binding tussen die atome
van koolstof en waterstof gevind word.
Alkane Koolwaterstowwe wat varieer van een koolstofatoom per
molekuul tot kettings van sestig en meer koolstofatome
Blokvormige struktuur Vir plantegroei is blokvormige struktuur die gewenste
struktuurvorm en dit word ook sterk beïnvloed deur die
aanwesigheid van organiese materiaal.
blokvormige struktuur Die eenvoudigste aminosure.
Isotope Atome met dieselfde atoomgetal.
Dispersie Om rond te strooi of te versprei
Makroporieruimte Bepaal die beweging van water en lug in die grond.
Die periodieke tabel Die elemente gerangskik en gegroepeer volgens hul chemiese
en fisiese eienskappe.
Neutralisasie Wanneer ’n suuroplossing met ’n alkaliese oplossing gemeng
word, vind ’n chemiese reaksie plaas.
Organismes / Bestaan hoofsaaklik uit suurstof, waterstof, koolstof en stikstof,
Organiese materie asook klein hoeveelhede van ander elemente.
Vetweefsel / Vet Vorm by baie diere ’n beskermende laag onder die vel, wat teen
koue en stampe beskerm.
Grondtekstuur Verwys na verskillende partikelgroottes in die grond.
Glikogeen Die vorm waarin koolhidrate in diere geberg word.
Waterstof 1 proton
0 neutrone
1 elektron
Die chemiese formule
vir water
Radikale 'n Radikaal verwys na twee of meer gebonde atome, wat deel
vorm van 'n molekule en wat ten minste een vrye, ongepaarde
elektron het, byvoorbeeld karbonaat (CO32-) en sulfaat (SO42-
).
Komplekse koolhidrate Komplekse koolhidrate is polisakkariede (meer as twee
monomere is gekoppel). Wanneer twee monosakkariede bind,
word 'n disakkaried gevorm, terwyl 'n enkele watermolekule
(H2O) vrygestel word. Verskillende of soortgelyke
@Juffrou_Ansie
, 3
monosakkariede kan bind. Gewoonlik is ensieme nodig om
hierdie reaksie te veroorsaak
Porositeit Porositeit is die totale volume wat deur porieë per eenheid
volume grond beset word en word bereken uit
grootmaatdigtheid en deeltjiedigtheid
Gekonjugeerde Bestaan uit eenvoudige proteïene wat kombineer met ’n nie-
proteïene proteïenagtige stof.
Afgeleide proteïene: Dit is proteïene wat nie natuurlik voorkom
nie
Struktuurloos-massief Struktuurloos-massief is ’n toestand wat in potklei aangetref
word.
Mengsels Mengsels is kombinasies van twee of meer stowwe waarin elke
stof sy eie chemiese identiteit, en dus sy eie eienskappe,
behou
Biomolekules Molekules in lewende organismes. Enige molekules wat deur
’n lewende organisme geproduseer word
Elemente van biomolekules:
• Suurstof
• Koolstof
• Waterstof
• Stikstof
Soorte disakkariede Sukrose gewone tafelsuiker.
Laktose die belangrikste suiker in melk.
Maltose ’n produk van die vertering van suiker
Landbou- Dit sluit in die verbetering van die gehalte van ’n gewas, of sy
biotegnologie weerstand teen peste en siektes. Geneties gemanipuleerde
gewasse word ontwikkel om weerstandig te wees teen die
onkruiddoders wat in die landerye gebruik word
Isomere Isomere is molekule met dieselfde molekulêre formule, maar
waar hulle atome verskillend gerangskik is
BASIESE LANDBOUCHEMIE
Bestudeer die onderstaande diagramme A en B: @IMPAQ JUN2022
Die molekuul in diagram A
@Juffrou_Ansie