SONVANGER – Va liant Swart
(EC/NOVEMBER 2020) (EC/NOVEMBER 2022)
Skrywer van die gedig: Sanger - Valiant
Swart
Die lied / gedig is geskryf vir ‘n vriend se
ma na die vriend se selfdood.
Author of the poem: Singer - Valiant Black
The song/poem was written for a friend's
mother after the friend's suicide.
Waarom word hierdie gedig ‘n elegie
genoem?
Hierdie is ‘n liriese gedig waarin weemoed
uitgespreek word oor die dood van ‘n
moeder se seun.
Why is this poem called an elegy ?
This is a lyrical poem expressing
melancholy over the death of a mother's
son.
Die boodskap is dus dat die seer
wel ook mettertyd sal genees.
Titel: Sonvanger
glass
Vir wie sun catcher
simboliseer die
son in hierdie gedig? Dit is ’n ontwerp van gekleurde glas wat
opgehang word en die lig weerkaats of
Die seun versprei. Mens kry dit by ’n venster, waar
die kleure in die kamer weerkaats word.
Who does the sun
symbolize in this poem? It is a design of colored glass that is
suspended and reflects or scatters the
The Boy light. You get it at a window, where the
colors are reflected in the room.
@Juffrou_Ansie
, 2
Opsomming van die inhoud van elke strofe: In die gedig word daar na die volgende plekke verwys:
Strofe 1: Die spreker het die donker sommer in • kamer in die huis
die middel van die dag ervaar omdat haar seun • gange
nie meer daar is nie (hede). Sy het net die • huisie in my hart {Die verkleining van die woord huisie dui op
herinneringe van hoe hy in die verlede gelag het. vertroeteling: om iets/iemand wat kosbaar is in jou hart te
bewaar}
Strofe 2: Die son sou vir haar blydskap bring.
• plekkie in die tuin
Daar is ‘n lied wat gesing kon word, maar dis
• draaie in my pad
koud in die kamer.
The poem refers to the following places:
Strofe 3 en 5 is ‘n versugting. Sy kan die seer nie
verstaan nie. • room in the house
• times
Strofe 4: Die spreker vra dat die sonvanger die
• cottage in my heart {The diminution of the word cottage
son moet bring vir die moeilike dae wat nog
indicates pampering: to keep something/someone precious in
voorlê.
your heart}
Summary of the contents of each stanza: • Spot in the garden
• Twists and turns in my way
Stanza 1: The speaker experienced the
darkness right in the middle of the day because
her son is no longer there (present). She has only
the memories of how he laughed in the past.
Stanza 2: The sun would bring her joy. There's a
song that could have been sung, but it's cold in Die tydsverloop is nie chronologies in die gedig nie. Daar is ‘n sprong
the room. vanaf somer na winter. Die sterfte/ dood het skielik gebeur, met ander
woorde sy was nie voorbereid op die koue wat aanbreek (die dood van
Stanzas 3 and 5 are a sigh. She can't understand haar kind) nie. Ons weet ook dat winter net ‘n seisoen in haar lewe is.
the hurt.
The passage of time is not chronological in the poem. There is a leap
Stanza 4: The speaker asks for the suncatcher to from summer to winter. The death/ death happened suddenly, in other
bring the sun for the difficult days ahead. words she was not prepared for the cold that was coming (the death of
her child). We also know that winter is just a season in her life
@Juffrou_Ansie