Edms. Bpk. – D. J. Opperman
1 Ek het ’n stukkie grond gekoop
2 met melkhout op; dit afgekamp Titel
3 en teen die hek ’n naam geverf
Die woorde "Edms. Bpk." is 'n afkorting vir
4 sodat verbygangers besef:
"Eiendoms Beperk Beperkte
5 Dis Dirk se erf.
Aanspreeklikheid". Dit is 'n Suid-
Afrikaanse term wat gebruik word om 'n
6 Janfiskaal sit op my melkhoutboom,
maatskappy met beperkte
7 sit op ’n kruin, sit op ’n rots,
aanspreeklikheid aan te dui. Dit beteken
8 en proklameer in sy lied
dat die aandeelhouers of eienaars van
9 soggens en saans luidkeels:
die maatskappy nie persoonlik
10 “Dis my gebied.”
aanspreeklik is vir die skulde of
verpligtinge van die maatskappy nie. Die
11 Bakkapel glip uit my melkhoutbos,
titel spreek die mens se begeerte uit om
12 verby die kruin, verby die rots,
hul eie besitting te wil hê.
13 en teken op sandkolle waar hy kom
14 oral in ouderwetse skrif:
15 “Alles .....alles my eiendom.”
The words "Pty. Ltd." is an abbreviation
for "Property Limited Limited Liability". It
Opsomming
is a South African term used to designate
Met hierdie gedig maak Opperman dit a limited liability company. This means
duidelik dat die mens slegs that the shareholders or owners of the
beperkteeiendomsbesit op aarde het. Die company are not personally liable for the
natuur het ’n groter aanspraak op die stuk debts or obligations of the company. The
grondlangs die see aan die Kaapse suidkus – title expresses man's desire to want their
soos blyk uit die “melkhoutbos” – as own possessions.
diegewaande alleenbesitter daarvan. (Dit is
welbekend dat Opperman ’n strandhuis
opFranskraal gehad het.) Digter Dirk het
gedink hy koop ’n stukkie paradys aan die
kus, maar ten slotte word hy daaruit verdryf
deur die slang, naamlik die “bakkapel” of
Kaapse kobra. Die digter skryf sy eie naam
op die hek van sy omheinde en klaarblyklik
nogonbeboude perseel: “Dis Dirk se erf.
@Juffrou_Ansie
, 2
Wie anders, behalwe die spreker, maak aanspraak op die erf? Tema
Die spreker is nie die enigste persoon wat aanspraak kan maak op die erf Niks op hierdie aarde kan ons ons eie noem nie,
nie. Ander mense soos familielede, erfgename, of mense wat in die want ons deel dit en die wye wêreld met ander.
testament genoem word, kan ook aanspraak maak op die erf. Dit hang af
Nothing on this earth we can call our own,
van die erfeniswette en -reëls in die betrokke land of streek.
because we share it and the wide world with
The speaker is not the only person who can lay claim to the plot. Other others.
people such as relatives, heirs, or people named in the will can also lay
claim to the estate. It depends on the heritage laws and rules in the
Summery
country or region in question.
With this poem, Opperman makes it clear
that man only has limited property
Woorde in die gedig wat progressie/ progression aandui: ownership on earth. Nature has a greater
claim to the piece of land along the sea on
“melkhout” “melkhoutboom” en “melkhoutbos”
the Cape south coast – as evidenced by the
"milkwood forest" – as the supposed sole
VERSVORM owner of it. (It is well known that Opperman
had a beach house on Franskraal.) Poet Dirk
• Vrye vers – geen vaste rympatroon nie. Bevat gebroke rym. thought he was buying a piece of paradise
• Dit is langer as 14 reëls. on the coast, but in the end he is driven out
• Daar is geen oktaaf en sestet nie of it by the snake, namely the "bakkapel" or
1. Free verse – no fixed rhyme pattern. Contains broken rhyme. Cape cobra. The poet writes his own name
2. That's longer than 14 lines. on the gate of his fenced-in and apparently
3. There is no octave and sixth et still undeveloped premises: "It's Dirk's yard.
@Juffrou_Ansie