100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary “Vraag” (Lina Spies)--Opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!

Rating
-
Sold
-
Pages
4
Uploaded on
06-02-2025
Written in
2024/2025

Vraag--Kleurvol en kompakte ontleding. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde.Die belangrikste konsepte en inligting word gedek. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Gedigsbespreking per lyn en strofe. Gebasseer op vorige eksamen en toetsvrae: Opstelvraag: SACAI JUN 2021: Skryf ’n opstel van 150 – 200 woorde waarin jy die verliefdheid en liefde vergelyk. Verduidelik ook die beeldspraak wat gebruik is.

Show more Read less








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
February 6, 2025
Number of pages
4
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1




“Vraag”
(Lina Spies)
Opstelvraag: SACAI JUN 2021


Skryf ’n opstel van 150 – 200 woorde waarin jy die verliefdheid en liefde vergelyk.
Verduidelik ook die beeldspraak wat gebruik is.


INLEIDINGSPARAGRAAF Leerder moet ’n toepaslike inleidingsparagraaf verskaf,
byvoorbeeld: Beeldspraak is in die gedig “Vraag” gebruik om die verskille tussen
verliefdheid en die liefde ten toon te stel.


LIGGAAM Verliefdheid word metafories gelyk gestel aan ’n siektetoestand: Wanneer
jy verlief is, ervaar jy hartkloppings en jy is kort van asem, asof jy siek is. Dit is ondraaglik
omdat die verliefdes so gefokus is op die fisiese aantrekkingskrag. Indien die paartjie
“’n jaar, hoogstens agtien maande” uitgehou het, gebeur een van twee dinge: óf
die verliefdheid verdwyn/sterf, óf verliefdheid verander na liefde. Die liefde kan nie
meer so maklik sintuiglik ervaar word nie, en is baie meer onopsigtelik. Jy sien dit net in
die “glim van die lag” of die “opslag van ’n oog”.


Die liefde word terselfdertyd gelyk gestel aan ’n kragdraad en ’n haar. Metafories
word ’n kragdraad gebruik om die liefde te beskryf omdat dit onbreekbaar is en aan
twee punte krag gee, soos geliefdes wat aan mekaar krag gee. Die liefde is ook
kompleks soos ’n kragdraad en ’n mens kan maklik seerkry wanneer jy nie kundig
daarmee omgaan nie. Die liefde word daarna vergelyk met ’n haar, wat ironies is,
want ’n haar kan maklik breek. Tog kan dit maklik weer teruggroei en só is versoening
moontlik indien daar ware liefde is.


SLOTPARAGRAAF Leerder moet ’n toepaslike slotparagraaf verskaf, byvoorbeeld: Ten
slotte is dit duidelik dat verliefdheid en die liefde van mekaar verskil.




@Juffrou_Ansie

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
397
Last sold
17 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions