Raad vir hakkel
Ilse van Staden
Geen vaste rymskema of metrum. Gedig word
gebind deur alliterasie en herhaling van klanke.
@Juffrou_Ansie
, 2
INLEIDING
Die titel dui aan dat daar raad gaan volg wat vir iemand wat
hakkel. Die verwysing na die klippe in die mond skakel in met die
verhaal van Demosthenes. ‘n Athener wat van 384 v. C. tot 322 v. C.
geleef het.
Sy lewe is ‘n unieke verhaal van iemand wat hakkel het sy hele lewe
lank en toe deur sy deursettingsvermoë een van die bekendste
orators(sprekers) geword het. Hy het baie gehakkel toe hy klein was,
hy was ook ‘n tingerige seuntjie met ‘n fyn, sagte stemmetjie.
Eendag het Demosthenes in die hof gehoor hoe ‘n bekende orator
praat, en hy het besluit hy wil ook eendag so ‘n briljante redenaar
word. Hy het met klein klippies in sy mond sy toesprake geoefen
terwyl hy op die strand stap. Demosthenes het nie net sy hakkel
oorkom nie maar ook ‘n redenaar rolmodel en inspirasie vir alle
sprekers deur die eeue geword.
Die raad wat die spreker in die gedig gee, is gebaseer op die storie
van DEMONTHENES.
@Juffrou_Ansie