Johan Steyn (vir BJV) aansluit by die titel van die gedig
Die aksentteken verwys terug na die
titel, want die dokter is ’n psigiater SACAI
NOV 2021
In strofe 1 kom die stylfiguur Litotes voor wanneer
die groot effek van ʼn chemiese wanbalans
gereduseer word tot ʼn klein probleempie wat
reggestel kan word deur “ietsie” by te voeg of weg
te neem. Die woord “Siedaar” ondersteun hierdie
gedagte dat die psigiater soos ʼn kulkunstenaar kan
werk SACAI NOV 2021
Dinge wat die spreker se vrou
geïrriteer het voordat hy begin het
met die medikasie: As hy na “Tristan
und Isolde” geluister het en in die
nag/in sy slaap oor “Die Welt als
Wille” gepraat het SACAI NOV 2021
Reël 28:
Metafoor – Sy vreedsame gemoed
word gelykgestel aan ’n os, wat nie so
aggressief soos ’n bul is nie. SACAI NOV 2021