Titel:
My hand ritsel – Cas Vos Toon Blare ritsel gewoonlik in die wind; nie ’n
hand nie. Die titel verwys na ’n
gejaagd/desperaat/dringend SACAI NOV/ JUN 2022 skeppende/skrywende hand.
Spreker: ’n Digter
Klanknabootsing/onomatopee:
Progressie: “Ritsel” verwys na die geluid wat sy hand op
Die skeppingsproses begin in die skemer, die papier maak soos dit skuif-skuif soos hy
hou deur die nag aan en eindig (met ’n skryf. OF: Dit is die geluid wat sy
voltooide gedig) met dagbreek die volgende pen/potlood op die papier maak soos hy
oggend. Die boodskap word ondersteun skryf. SACAI NOV/ JUN 2022
deurdat die leser besef ’n mens moet skryf
wat jy kan voordat die woorde soos droë
blare wegritsel./Al is die skryfpoging Reël 13:
onvolmaak, moet ’n mens jou gedagtes
neerpen voordat dit verdwyn. SACAI NOV/ JUN Dubbele betekenis
2022 Hy maak ’n merk en so skryf hy ’n gedig. Hy
sien sy gedig op die papier SACAI NOV/ JUN 2022
Die spreker sukkel om ’n gedig te skryf
“horte en stote” / “stomp en dom” SACAI NOV/
JUN 2022
@Juffrou_Ansie