100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary graffiti deur Susan Smith---soos opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!

Rating
5,0
(1)
Sold
1
Pages
6
Uploaded on
06-02-2025
Written in
2024/2025

graffiti---Juffrou_Ansie Intertekstualiteit Die verwysings na "hiërogliewe," "palimpseste," "sarkofae" roep die geskiedenis van menslike uitdrukking en kommunikasie op. Dit verbind die moderne mens se strewe aan die tradisies van die verlede. Kleurvol en kompakte ontleding. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde.Die belangrikste konsepte en inligting word gedek. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Gedigsbespreking per lyn en strofe. Gebasseer op vorige eksamen en toetsvrae!

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
February 6, 2025
Number of pages
6
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1




graffiti




Die stemming van die gedig
Graffiti weerspieël die
is introspektief.
menslike behoefte om
Die gedig dwing lesers om na
te dink oor die mens se rol in betekenis te vind,
die groter prentjie, hul hulself uit te druk, en ’n
nalatenskap, en die sin van
merk te maak in ’n
hul bestaan.
wêreld wat
onophoudelik
verander. Dit vra lesers
om na te dink oor hul
eie nalatenskap en die
betekenis wat hulle in
hul lewens skep.
@Juffrou_Ansie

, 2

Antieke kunswerke waardeur die mens sy
Die antieke geskrifte soos
bestaan opgeteken en probeer uitpluis
die hiërogliewe en
het – die kosbare, maar sensitiewe,
rotstekeninge word hier
rotstekeninge, sarkofae en piramides
gekontrasteer met die
(reëls 1–3) – word gekontrasteer met ons
verganklikheid van
eie moderne weergawe hiervan: die
digitale geskrifte, veral op
elektroniese Facebook-muur (reël 4).
sosiale netwerke, maar
Hierdie beeld word verder uitgewerk in
op verrassende wyse lei
strofe twee met ’n stelling wat die eerste
dit die leser ook tot die
strofe verklaar
besef dat selfs die antieke
“onthoumerke” (reël 21)
van die mens se
teenwoordigheid
verganklik is, al is hierdie
merke in steen gebeitel.




Die laaste twee strofes en die
slotreëls beklemtoon hoe die
mensdom selfs “in die
afwesigheid van sin” wyses
vind om sy betekenis te
bevestig en op te teken.
Teenstellend skép die
mensdom dus sin in die
@Juffrou_Ansie afwesigheid daarvan.

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
3 months ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
397
Last sold
17 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions