100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Die oomblik dat tyd stol deur Barend Toerien--Opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!

Rating
-
Sold
-
Pages
3
Uploaded on
06-02-2025
Written in
2024/2025

Die oomblik dat tyd stol--@Juffrou_Ansie INLEIDING: Die digter begin hierdie gedig met die sterwensoomblikke van ‘n beseerde kwikstertjie (‘n klein voëltjie) – wat oorspronklik as vreemd voorkom, na die subtitel. Die sterfte van die voëltjie word geweef met sy ma se sterfte. Verskil is dat die voëltjie sterf aan beserings en sy ma het gesterf aan ouderdom. Alhoewel die voëltjie sy laatste oomblikke deurbring – hulpeloos en alleen, was alles moontlik gedoen om sy ma waardig te laat sterf. Kleurvol en kompakte ontleding. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde.Die belangrikste konsepte en inligting word gedek. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Gedigsbespreking per lyn en strofe. Gebasseer op vorige eksamen en toetsvrae!

Show more Read less








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
February 6, 2025
Number of pages
3
Written in
2024/2025
Type
Summary

Content preview

1



INLEIDING: Subtitel – die digter en sy ma het ‘n hegte
band gehad, herhaling “my moeder”
Die digter begin hierdie gedig met die
sterwensoomblikke van ‘n beseerde
kwikstertjie (‘n klein voëltjie) – wat
oorspronklik as vreemd voorkom, na die Kwikstertjie naam van voëltjie– omdat hy sy
subtitel. stert vinnig op en af beweeg, wanneer hy
staan of loop ”kwik” - “quick”
Die sterfte van die voëltjie word geweef
met sy ma se sterfte. Verskil is dat die
voëltjie sterf aan beserings en sy ma het
gesterf aan ouderdom.

Alhoewel die voëltjie sy laatste Enjambement strofe een na strofe twee – strofe
oomblikke deurbring – hulpeloos en een eindig met die voëltjie se dood, en gaan dan
alleen, was alles moontlik gedoen om sy na sy ma se sterfte. Die voëltjie in die kartondoos
ma waardig te laat sterf. teenoor sy ma se sterfbed.




Die gedig skilder meer na die einde toe ‘n
vergelyk tussen die sterfte van ‘n Vir albei is die sterfproses omkeerbaar.
doodgewone klein diertjie teenoor ‘n Alhoewel die ma se doodoomblikke
spesiale vrou vir die digter. Maar daar war bevrees “sy glimlag nie” maak dit, dit nie
hy tevergeefs die diertjie probeer aan die makliker om ‘n kunsmatige glimlag op die
lewe hou het hy hulpeloos langs sy ma se gesig van die dooie te bring. Die slot
sterfbed gestaan. Die sterfteproses kom beklemtoon die deurlopende tema van die
hieroorheen, die diertjie en die mens. gedig: Die noodsaak van die mens om
Uiteindelik sterf die diertjie ‘n vroeg in hy/ waardig te sterf.
sy lewe waar sy ma aan ouderdom sterf.
Die vergelyking van sterftes word perfek
langs mekaar geplaas.
@Juffrou_Ansie

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
16 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions