Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages
Summary

Summary Aragnoïde (Zandra Bezuidenhout), opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages

Aragnoïde, Kleurvol en kompakte ontleding. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde.Die belangrikste konsepte en inligting word gedek. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Gedigsbespreking per lyn en strofe. Gebasseer op vorige eksamen en toetsvrae! Paragraafvraag In strofe 1 en 2 van "Aragnoïde" word die spreker en die spinnekop as twee waarnemende en werkende figure uitgebeeld: Wat doen die spinnekop?

Content preview

1




Aragnoïde (Zandra Bezuidenhout)




Inleiding tot die gedig

Die spreker in die gedig is iemand wat agter haar rekenaar sit terwyl ‘n
spinnekop hom teen haar binnemuur tuismaak. Soos wat die spinnekop
die onderwerp van die digter/ spreker, raak die spinnekop die onderwerp
van die teks. Die wêreld van die spreker/ digter word so verstrengel.


Vrye vers: Geen vaste Agtergrond
strofebou, vaste
Aragnoïde is ‘n voorbeeld van ‘n metagedig. ‘n
rymskema of vaste
metrum het nie. Metagedig is ‘n gedig wat handel oor ‘n gedig of
oor die digproses. Dit is met die ander woorde
in die gedig gee die digter tekens van hoe hy/sy
as digter te werk gaan.



Interteks

Die verwysing na interteks hang saam met die spreker se twyfel oor wie
eerste daar was. Intertekstualiteit is die verskynsel dat ‘n literêre teks
tussen ander tekste bestaan en dikwels nie die tekste terug verwys en
repliek daarop lewer. Dis is asof elke teks bloot deel is van ‘n groter
netwerk van tekste. Die spreker/ digter weet nie wie eerste was nie, want
sy weet nie wie sin is die teks en wie sin is die interteks nie.
@Juffrou_Ansie

, 2


Die titel van die gedig verwys na die spinnerakvlies wat die brein
beskerm. Die spinnekop ‘n reël een sluit hierby aan. Die spreker neem
die eerste strofe waar hoe die spinnekop ure lank teen die binnemuur
van haar huis sit.

Die titel "Aragnoïde" roep die woord "araknoïde" op, wat verwys na
die araknoïedvlies – een van die drie membrane wat die brein en
rugmurg beskerm. Hierdie verbinding is simbolies van die spinnekop
en sy web, aangesien die araknoïedvlies dikwels vergelyk word met 'n
fyn netwerk wat soos 'n spinnekopweb lyk.

Die woordspel tussen "araknoïed" (wetenskaplike term) en
"aragnoïde" (poëtiese term) verbind die spinnekop se web met die
menslike brein, wat die idees van kreatiwiteit, denke, en teksvorming
versterk.



Tema

Die gedig handel wesenlik oor die spinnekop wat die
onderwerp van die digter/spreker se teks raak, terwyl
st terselfdertyd die onderwerp van die spinnekop se
teks raak. Die wêreld van die spreker raak vervloei in
mekaar.




@Juffrou_Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
February 6, 2025
Number of pages
9
Written in
2024/2025
Type
Summary
R54,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,8
(78)
Sold
1074
Followers
225
Items
431
Last sold
19 hours ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions