100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary ‘n Gedetaileerde 10 bladsye gedig analise deur @ Juffrou Ansie vir “Vyf Koeplette as Detox” - Johan Myburg . Kompak en kleurvol gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Rating
-
Sold
2
Pages
10
Uploaded on
04-02-2025
Written in
2024/2025

‘n Gedetaileerde gedig analise deur @ Juffrou Ansie vir “Vyf Koeplette as Detox” - Johan Myburg . Kompak en kleurvol gebasseer op vorige eksamen en toets vrae! Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Gedigbespreking per lyn en strofe.

Show more Read less










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
February 4, 2025
Number of pages
10
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1


Vyf koeplette as detox
Johan Myburg




TEMA

• Gaan oor ‘n persoon se pogings
om die houvas / invloed wat ‘n
TITEL gewese geliefde op sy lewe
• Maak die spreker se doel met die vyf koeplette aan ons bekend nl. om het te verminder en om
te ‘detox’ daarvan ontslae te raak
• “detox” = informele Engelse uitdrukking wat verwys na die proses waar (detox).
skadelike gifstowwe uit die liggaam verwyder word→ gewoonlik as • Hy wil “gedetox” word sodat
gevolg van dwelmverslawing of drankverslawing. die swaarmoedigheid/
• As ons na die inhoud kyk, sien ons dat dit nie so is nie, want hy drink port somberheid kan lig/ verdwyn.
en hy rook.
• Hy wil egter “gedetox” word van ‘n gewese geliefde waaraan hy
“verslaaf “ is. Dit is sy wat uit sy stelsel/ gestel verwyder moet word
@Juffrou_Ansie

, 2


“badkamer” en “blues” in die subtitel:

Tweeledige betekenis:

1. Suggereer (aflei) dat die spreker terneergedruk/
depressief is en hom in ‘n badkamer bevind – ‘n plek
waar jy uiting aan jou emosies kan gee omdat jy
alleen is

2. Suggereer ook moontlik dat die vyf koeplette dalk
GESING moet word as uitlaatklep vir sy pyn en lyding.
( onthou “blues” = musiekgenre). Ons kan dus die
afleiding maak dat die spreker dalk ‘n digter/ sanger
is wat sy emosies in ‘n gedig met vyf koeplette
verwoord.( in woorde omsit)




Ironie:

Paarrym: Die gedig gaan juis oor
twee mense wat nie meer ’n SIMBOLIEK verbonde aan ‘n
Toon: paartjie is nie. SACAI JUN 2021/ SACAI JUN 2022 badkamer.
Lei uit die titel af: Die woord “blues” ‘n Badkamer is simbolies ‘n plek van
verwys na die musiekgenre van liedjies reiniging, hernuwing, hergeboorte.

wat ’n depressiewe toon het OF: die Spreker: Dit word in baie kulture verbind met
die rituele wegwas van sonde.
woord “blues” beteken om Die spreker is in sy badkamer waar
depressief/neerslagtig te voel. So kan ons hy ‘n bad water getap het. DUS is dit die gepaste plek om
ontslae te raak (detox) van die gif
reeds aflei dat die toon dus SPREKER = ek/ eerstepersoonspreker
van ‘n gebroke/ slegte verhouding
neerslagtig/depressie sal wees. SACAI JUN 2022 AANGESPROKENE = die gewese wat jou siel en menswees skade
geliefde met wie daar gepraat aangedoen het.
@Juffrou_Ansie word.

, 3


TOON/ STEMMING
Swaarmoedige, melancholiese (treurige,
heimwee, somber) stemming.
Word deur die subtitel – “Badkamerblues”
– in die vooruitsig (toekoms)gestel.
Wat is stemming?
Emosionele atmosfeer wat geskep word –
dit moet ‘n emosie beskryf.




TIPOGRAFIE/ UITERLIKE BOU
• Titel sluit by die tipografie aan.
• Die 5 strofes bestaan elk uit TWEE versreëls = koelplet – 5x
koeplette
• RYMPATROON = PAARRYM
• RYMSKEMA : aa/bb/cc/dd/ee
• PAARRYM se gebruik is funksioneel( het ‘n werk) → die
inhoud handel oor ‘n paartjie = koeplet.
• IRONIE : Dit handel egter oor ‘n paartjie wat nie meer saam
is nie → wat nie meer 2 persone is nie.
• Daar is GEEN leestekens bv punte nie
• DOEL: Die herinneringe en die pyn oor die gewese geliefde
• sal nooit weggaan nie - dit is aanhoudend → word deur die
enjambement beklemtoon




@Juffrou_Ansie

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
16 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions