Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary 'N PATERNOSTER VIR SUID AFRIKA, 'n 16 Bladsye kleuvolle in diepte gedigontleding deur @ Juffrou Ansie!

Rating
4,0
(1)
Sold
2
Pages
16
Uploaded on
31-01-2025
Written in
2024/2025

'n 16 Bladsye kleurvolle gedig ontleding wat fokus op terme soos half rym, ellipse en verduidelikings gebasseer op eksamen en toets vrae tipies aan die volgende: Die verband tussen die titel en die inhoud van die gedig.Paternoster is die Latynse woord vir “Onse Vader” en in die gebed word die versoek gerig aan die mense van Suid-Afrika/geskryf n.a.v. die Suid-Afrikaanse milieu/agtergrond.Die toon en stemming van die gedig en die verstegniese elemente wat die toon van die gedig ondersteun.

Show more Read less

Content preview

1


'n Paternoster vir Suid-Afrika Lina Spies




@Juffrou_Ansie

, Tema: ʼn Gebedsversoek vir harmonie tussen alle 2
mense van Suid-Afrika. Toon: formeel/ernstig (ʼn Gebed). Die vrye vers dra by
tot die eerlik/gewyde/opregte toon van die gedig.
Boodskap: Suid-Afrikaners moet erken/aanvaar dat
Stemming: ernstig/gewyd/smekend/eerbiedig
alle inwoners van mekaar afhanklik is om ʼn
suksesvolle bestaan te maak. God is die enigste wese
wat ʼn oordeel oor die mens kan vel.


Opsomming
Digvorm
Die gedig is ʼn voorbeeld van intertekstualiteit omdat
Hierdie gedig is ʼn vrye vers. Dit bestaan uit nege dit ʼn variasie is op die tema van die gebed wat as die
strofes van wisselende lengtes en die versreëllengtes “Onse Vader” bekend staan. Dit is gebaseer op
verskil. Daar is geen vaste rympatroon en ritme nie. herinneringe aan ondervindings toe die spreker ʼn kind
Die strofeverdeling pas in by die Onse Vader, bv. strofe was. Dinge wat sy as kind gereeld belewe het, is só in
1, 5 en 7. Die laaste strofe bevat ʼn belangrike haar bewussyn vasgevang dat sy dit as volwassene as
waarneming en word beklemtoon deur alleenplasing. ʼn metafoor gebruik vir die verhoudings tussen rasse in
Suid-Afrika. Haar herinneringe is positief en sy kan
onthou hoe kinders van verskillende rassegroepe
Lina Spies is op 6 Maart 1939 in Harrismith gebore. gelukkig saamgespeel het. Sy herroep tonele waarvan
Lina het aan die Universiteit van Stellenbosch net ʼn plaaskind sou weet. In hierdie gedig word daar
gegradueer en nagraads aan die Vrije Universiteit van vir Suid-Afrika gebid, vir al die mense van die land,
Amsterdam en aan die Universiteit van Pretoria ongeag ras of kleur. Daar word gevra dat hierdie
studeer. Sy het Afrikaans en Nederlands aan die uiteenlopende groepe mekaar moet vind sonder
Universiteit van Port Elizabeth, Pretoria en bloedverspilling en daar word gekonstateer dat God
Stellenbosch doseer. Sy was van 1987 tot 1999 die besitter van die land is en dat die finale oordeel
professor in die Departement Afrikaans en oor mense by Hom berus.
Nederlands by haar alma mater, die Universiteit van
Stellenbosch.



@Juffrou_Ansie

, 3

Die titel is openbarend, want dit ontsluit die inhoud van die gedig.
Titel & Die “Paternoster” is ʼn Latyns-Roomse term vir “Onse Vader” met verwysing na die gebed.
Dus ʼn Onse Vader vir Suid-Afrika.
Strofe 1
Dit is ʼn smeekgebed tot God vir die inwoners van Suid-Afrika. Hier word gebid vir
toekomstige kleurverhoudinge in die land: dat goeie menseverhoudinge tussen al die
inwoners van die land geseën sal word.

Die gedig is tydens Apartheid geskryf.




FOKUSPUNT 1: DIE KINDERS
(Versreëls 1 tot 6) Kinders is die
onderwerp van die eerste sin



Versreël 1

Die aanspreekvorm “Here” sluit aan by
Versreël 2
die titel wat die begin van die gebed
Versreël 2
“al” verwys na alle aandui.
kinders/burgers van die Aandagstreep - ʼn
“laat die name geheilig word” herinner
land; ongeag hulle velkleur, uitbreiding volg van wie al
aan die oorspronklike gebed (Onse
ras of taal. die kinders is waarna
Vader in die Bybel)
verwys word en beklemtoon
Koeplet – die “hulle” in versreël 3 die “name” word in versreël 2 uitgebrei.
gebedsversoek

@Juffrou_Ansie

Document information

Uploaded on
January 31, 2025
Number of pages
16
Written in
2024/2025
Type
SUMMARY

Subjects

R87,33
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Gr 12 Afrikaans HT gedigte x 12, IMPAQ DBE--Opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!
-
5 12 2025
R 485,00 More info

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
1 year ago

4,0

1 reviews

5
0
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1039
Member since
2 year
Number of followers
224
Documents
416
Last sold
1 day ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,8

75 reviews

5
61
4
12
3
2
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions