100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Briefie aan Madiba deur Sandra O’Kelly, ’n boervrou van Willowmore, is 'n kleurvolle indiepte ontledingdeur @ Juffrou Ansie -Alles gebaseer op vorige eksamens en toetse.

Rating
5,0
(1)
Sold
-
Pages
15
Uploaded on
31-01-2025
Written in
2024/2025

Briefie aan Madiba deur Sandra O’Kelly, ’n boervrou van Willowmore, is 'n 15 bladsye kleurvolle indiepte ontleding gedig wat fokus op terme soos half rym, ellipse en verduidelikings ens. Alles gebaseer op vorige eksamens en toetse. Tipiese Opstel vrae soos: Literêre opstel Die uiterlike bou van die gedig, Briefie aan Madiba, ondersteun die inhoud van die gedig. Bespreek die stelling in ’n opstel van 250–300 woorde.

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
January 31, 2025
Number of pages
15
Written in
2024/2025
Type
Summary

Content preview

1



Briefie aan Madiba
Sandra O’Kelly
Sandra O’Kelly, ’n boervrou van Willowmore, het in 2008 met
Briefie aan Madiba ingeskryf vir Huisgenoot se
liedjieskryfkompetisie. Sy het ’n pragtige lofprysing geskryf wat
deur Sarah Theron getoonset en gesing is. Die lirieke bring hulde
aan die geliefde, ontslape staatspresident van SuidAfrika, Nelson
Mandela. Deur middel van Huisgenoot het Sandra O’Kelly selfs
die geleentheid gekry om vir Madiba te ontmoet en die “briefie” is aan hom voorgelees. Hy
het daardie dag ook ’n paar CD’s van Sarah Theron ontvang.

Nelson Mandela was die eerste, demokraties verkose, staatspresident van Suid-Afrika. Hy
was 27 jaar in die tronk op Robbeneiland
weens sy antiapartheidsaktiwiteite. Hy
het vanaf 1994 - 1999 Suid-Afrika regeer
en was ’n baie geliefde staatsman. Hy is
op 18 Julie 1918 gebore en het op 5
Desember 2013 gesterf.
Foto: Nelson Mandela


Tema: Bewondering vir Nelson
Mandela.

Boodskap: Die leser word gedwing
om na te dink oor Nelson Mandela
se eienskappe en om sy
nagedagtenis te respekteer.


Spreker: iemand wat Nelson
Mandela bewonder
Aangesprokene: Nelson
Mandela/Madiba

, 2
Digvorm

Ode/lofdig: ’n gedig wat Nelson Mandela se lof besing/hulde aan hom
bring. ’n Lofdig kan ook refreine soos die herhaling van strofe 1 en 7, 4
en 6 bevat. Dit gee aan die gedig ’n sangerigheid.

Liriek – die woorde van ’n lied. Die gedig is in 7 kwatryne opgedeel.
Strofe 6 is ’n herhaling van strofe 4 en die eerste en laaste strofe is ook
min of meer dieselfde. Die herhaling is funksioneel, want in ’n lied word
sekere dele as ’n refrein herhaal.

Liriese gedig Die woord is afgelei van die musiekinstrument “lier”.
Liriese gedigte is gedigte wat gesing kan word en wat ingestel is op
emosies. Die spreker se belewenis word weergegee as bewondering vir
Nelson Mandela.


Rymsoort
Die paarrym in strofes 1 en 4 tot
7 is funksioneel, want dit verwys • Strofe 1: paarrym
na die twee persone, “my” en
• Strofe 2: gebroke rym
“jou” (die spreker en die
aangesprokene). Dit verbind ʼn • Strofe 3: gebroke rym
ervaring van die spreker met ʼn
• Strofe 4: paarrym
ervaring van Madiba.
• Strofe 5: paarrym

• Strofe 6: paarrym

• Strofe 7: paarrym

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
8 months ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
16 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions