100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Die Bokser - Ernst van Heerden 'n kleurvolle indiepte ontleding deur @ Juffrou Ansie!

Rating
-
Sold
1
Pages
11
Uploaded on
31-01-2025
Written in
2024/2025

Die Bokser - Ernst van Heerden is 'n kleurvolle indiepte ontleding wat fokus op terme soos half rym, ellipse en verduidelikings.Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alles gebaseer op vorige eksamens en toetse. Opstel vrae soos: OPSTELVRAAG NSS/ DBE NOV 2023 Die tema van kwesbaarheid word effektief deur spreker perspektief, woordgebruik en retoriese middele aangetoon. Bespreek die stelling in 'n opstel van 250 tot 300 woorde.

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
January 31, 2025
Number of pages
11
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1
Die Bokser - Ernst van Heerden
Stemming

Die bokser– Ernst van Heerden Hartseer, donker stemming


Digsoort Allegorie 1. Die grense van die klein kryt
2. is hellende onvastigheid.
Hierdie is ʼn konkrete voorstelling Titel
van ‘n abstrakte begrip. Die lewe 3. waar wit bors fier teen wit bors staan Denotasie (letterlik) Konnotasie
is maar eintlik ‘n boksgeveg en 4. en skim teen skim die skynhou slaan;
(figuurlik) metafoor Letterlik: ‘n
die dood die uiteindelike wenner. werklike boksgeveg wat tragies
5. die lyf word wieging ˗ ritmies, sterk ˗
6. tot skerm en liemaak ingeperk; eindig. Daar is ‘n geleidelike
disintegrasie van die mense se
7. vier donker oë blits fel en woes,
Tempo krag. Figuurlik: Die lewe is soos ‘n
8. wyl twee gedaantes mik en koes;
boksgeveg wat uiteindelik in die
Die stadige tempo word
9 maar elke groteske vuis se smak dood eindig. Die mens word
bewerkstellig deur die 10. laat lis en weerstand verder knak … afgetakel deur die aanslae van
leestekens, lang klanke en
11. die liggaam is so rank gebou die lewe, al baklei jy hoe hard. Die
beklemtoning.
12. en weerloos teen dié man se hou; mens is weerloos teen die dood.
Die mens sterf uiteindelik.
13. tog sal my mokerslag hom tref
14. waar hy hom vaag en grynsend hef,

15. sy beeld versplinter in die glas
16. waar netnou my gestalte was;

17. ʼn flikker-weerskyn word verskerf,
18. ʼn lyf stort soos ʼn koring-gerf …

19. Wie is die man wat roerloos lê,
20. wie ‘t ʼn bekende naam gesê? Toon

21. Waarom die skaar aan’t roep en fluit,
Angstig, spannend,
22. en waarom flakker ligte uit …? wreedaardig1

, 2
Titel
Bepaalde lidwoord “Die”
Die gedig handel oor ‘n spesifieke persoon wat die sport beoefen. Die bepaalde Die bokser– Ernst van Heerden
lidwoord dui moontlik in die titel op ‘n agterna perspektief waarin die proses
bevestig word as “die” geveg in die bokser se lewe.
1. Die grense van die klein kryt
2. is hellende onvastigheid.
Reëls 1- 2 Metafoor - “Die grense van die klein kryt is hellende onvastigheid” 3. waar wit bors fier teen wit bors staan
4. en skim teen skim die skynhou slaan;
Halfrym: e-assonansie “Die grense van die klein kryt is hellende
onvastigheid” 5. die lyf word wieging ˗ ritmies, sterk ˗
6. tot skerm en liemaak ingeperk;
Die bokser het nie baie vastigheid onder sy voete nie en hy word disnis
geslaan en sy wêreld tuimel en kantel. In die lewe het die mens ook nie baie 7. vier donker oë blits fel en woes,
vastigheid onder sy voete nie. 8. wyl twee gedaantes mik en koes;

9 maar elke groteske vuis se smak
10. laat lis en weerstand verder knak …

11. die liggaam is so rank gebou
Reëls 1-2 Denotasie en Konnotasie -
12. en weerloos teen dié man se hou;
“Die grense van die klein kryt” “is
hellende onvastigheid,” 13. tog sal my mokerslag hom tref
14. waar hy hom vaag en grynsend hef,
Letterlik: verwys na die tou van die kryt
wat grense stel. Die bokser mag nie 15. sy beeld versplinter in die glas
daarbuite boks nie. Figuurlik: dui dit op 16. waar netnou my gestalte was;
die beperkte ruimte/afgebakende 17. ʼn flikker-weerskyn word verskerf,
gebied waarin die geveg plaasvind. Dit 18. ʼn lyf stort soos ʼn koring-gerf …
dui dus simbolies op beperkings, reëls,
inperkings waar die geveg van die lewe 19. Wie is die man wat roerloos lê,
20. wie ‘t ʼn bekende naam gesê?
plaasvind.
21. Waarom die skaar aan’t roep en fluit,
22. en waarom flakker ligte uit …? 2

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
14 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions