Wetenskapmannetjies - Antjie Krog
Die titel verwys na wetenskaplikes. Die titel is in die verkleiningsvorm geskryf. Dit
is verkleinerend/ negatief.
Digvorm
Wetenskapmannetjies kan as ʼn vrye vers beskou word. Die
strofes is nie ewe lank nie. Die versreëls is nie ewe lank nie.
Daar is geen vaste rympatroon nie alhoewel daar paarrym
(versreël 3 en 4) en kruisrym voorkom (versreël 19 en 21). Die
gedig bestaan uit 21 versreëls. Daar is vier strofes
Wetenskapmannetjies can be considered a free verse. The
stanzas are not of equal length. The lines of verse are not of
equal length. There is no fixed rhyme pattern, although there
are pair rhymes (lines 3 and 4) and cross rhyme (lines 19 and
21). The poem consists of 21 lines of verse. There are four
stanzas
Die tema van die gedig is die negatiwiteit teenoor wetenskaplikes. Die boodskap uit
die gedig is dat mens nie altyd wetenskaplik na die son/natuur moet kyk nie.
The theme of the poem is the negativity towards scientists. The message from the
poem is that one should not always look at the sun/nature scientifically.
@Juffrou_Ansie
, 2
Opsomming van STROFE 1
Reël 1 - 12: Kontras: “Julle” In die eerste strofe beskryf die spreker die
(Wetenskapmannetjies) staan in kontras met wetenskaplikes en wat hulle doen. Die spreker is
“ons” (die spreker en sy/haar maats).Hulle dink sarkasties. Die wetenskap van die son hou hulle so
anders oor die lewe. besig dat dit “eensaamheid” (reël 20) veroorsaak.
Lines 1 - 12: Contrast: "You" (Science males) In the first stanza, the speaker describes the
contrasts with "we" (the speaker and his/her scientists and what they do. The speaker is sarcastic.
peers). They think differently about life. The science of the sun keeps them so busy that it
causes "loneliness" (line 20)
Opsomming van STROFE 2
Opsomming van STROFE 3
In die tweede strofe word beskryf wat die spreker en
Die wending vind in strofe 3 plaas. haar maats doen. Hulle waardeer die natuur. Strofe 2
staan in kontras met strofe 1.
The second stanza describes what the speaker and her
peers are doing. They appreciate nature. Stanza 2
Opsomming van STROFE 4 contrasts with stanza 1.
In die vierde strofe word die redes vir die
negatiewe gevoel teenoor wetenskaplikes
gegee. In the fourth stanza, the reasons for
the negative feeling towards scientists are
given
Enjambement kom voor in vrye vers om die gedig tot ʼn eenheid te bind.
Dit help dus ook om ʼn aaneenlopende vloeiende indruk te skep.
Enjambement occurs in free verse to bind the poem into a unity. Thus, it
also helps to create a continuous flowing impression.
@Juffrou_Ansie