Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Energievloei: voedselkettings Voedselkettings
en voedselwebbe
Balans in ‘n ekostelsel • Biotiese en abiotiese faktore werk op
Plante en alge mekaar in om ‘n stabiele omgewing te
‘n Ekostelsel moet in balans bly handhaaf.
• Vang sonligenergie vas deur fotosintese. • Energie word van plante na diere in die
• Alles in ekostelsels is interafhanklik. voedselketting oorgedra.
• Natuurlike faktore wat die balans van die •
ekostelsel ontwrig = droogte, vloede en
skielike temperatuurveranderinge.
• Menslike faktore wat die balans in
Ontbinders
ekostelsels ontwrig = die verwydering van • Ontbinders breek die liggame van plante en diere
Sample
organismes uit ekosisteme, vernietiging van
natuurlike habitatte en besoedeling.
O2: Interaksies en
interafhanklikheid
af - stel verrotte materiaal terug na die grond.
• Groen plante gebruik hierdie materiaal om
voedsel te maak.
• Ontbinders stel energie vry.
• Voedselkettings beeld energievloei deur die
binne die ekostelsel uit, gerangskik in 'n spesifieke volgorde.
Summaries after sample omgewing (B)
•
•
Trofiese vlakke
Voedselkettings word ook voorgestel deur
Energie-oordrag en energieverlies energiepiramides te gebruik - dui die
energiebeskikbaarheid van elke groep organismes
• Organismes gebruik 90% van hul voedsel om te in 'n ekostelsel aan.
lewe en te groei. • Elke groep vorm 'n trofiese vlak.
• 10% word in hul liggame gestoor. • Minder energie bereik hoër vlakke in die piramide.
• •
Voedselwebbe
• Dui 'n reeks ineengeskakelde voedselkettings
in 'n ekostelsel aan.
• Produsente is onderaan die diagram,
herbivore is in die middel, en karnivore is bo.
•
K1-O2 Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR8
NW Breinkaart