D E U R
T A N Y A V A N B U U R E N
B O T M A
,WAT IS ‘N “KADAWER”?
Kadawer = corpse
, TYDVERSLOOP
• Die verhaal begin in 2017
• Eva word na haar tien jaar skoolreünie genooi
• Die verhaal spring na 2007 gelede na hulle Graad 12 jaar
• Eva dink baie aan Linda, Daniël en Henno.
• Die leser vind uit wat regtig met Daniël gebeur het in die briewe
wat Linda vir
juffrou Slabbert skryf.
• Die verhaal eindig weer in die teenwoordige tyd in 2017.