Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Lewenswetenskappe opsomming (Eenheid 1) Gr 12

Rating
-
Sold
1
Pages
8
Uploaded on
17-04-2020
Written in
2019/2020

Die dokument bestaan uit n volledige opsomming van die hele eenheid 1 se werk (DNA -Die kode van lewe) in Lewenswetenskappe Gr 12 , dit sluit die volgende onderwerpe in : -DNA en RNA -Proteiensintese -Transkripsie van DNA -Translasie van RNA

Show more Read less

Content preview

Eenheid 1
DNA – Die kode van lewe

Nukleiensure :
1 DNA (deoksiribonukleiensuur)
2 RNA (ribonukleiensuur)

1 DNA :
 Plek van voorkoms ? in die selkern -vorm deel van
chromosome
 Klein hoeveelheid kom buite selkern in mitochondria
voor ,asook in chloroplaste (in plantselle)
Chromosome en gene :
 Chromosome = is lang ,dun ,draadagtige strukture
opgebou uit DNA wat rondom histone gedraai is




 Geen = kort segmente van n DNA molekule wat erflike
eienskappe beheer en bepaal hoe n organisme sal lyk en
funksioneer.
 Wie is Gregor Mendel ? hy is die vader van genetika
 Wie het die dubbele heliks ontdek ? James Watson en
Francis Crick

Struktuur van DNA :

 DNA is n reusemolekule wat uit 2 stringe bestaan wat
gedraai is : dubbele heliks
 Wanneer dit afgedraai is lyk dit soos n leer
 DNA is n polimeer opgebou uit groot aantal monomere
 Monomere staan bekend as nukleotide

3 tipes nukleotide :
1. Suikermolekule (Deoksiribose( D)

, 2. Fosfaatmolekule (P)
3. Stikstofbasis = Adenien (A) ,Guanien (G) ,Sitosien (C)
en Timien (T)
A en T = purienbasisse (grootmolekules)
C en T = pirimidienbasisse (kleiner molekules)

Vorming van n nukleotied :
 Deoksiribose bind aan fosfaatgroep
 2 lang stringe vorm
 DNA -leer bestaan dus uit deoksiribose en
fosfaatmolekules wat mekaar afwissel
 Elke sport van die DNA leer vorm deurdat 2 stikstofbasisse
(purienbasis en pirimidienbasis ) aanmekaar bind
 2 basisse staan bekend as n basispaar
 Stikstofbasisse word aanmekaar gebind deur swak
waterstofbindings
 A en T bind altyd en C en G
 AT GC TA CG ontstaan
 Hierdie kode staan bekend as die genetiese kode / kode
van lewe
 Die basisvolgorde van een DNA string (templaat) bepaal
altyd die volgorde van die ander string (Komplement van
ander string )







Rol van DNA :
 DNA dra die genetiese kode vir die sintese van proteiene
 DNA kan repliseer wat verseker dat die genetiese kode
van een generasie na n volgende oorgedra word.

Nie-koderende DNA :
 Funksies : dit speel n rol in die regulering en beheer van die
uitdrukking as gene in die koderende DNA ,dit bepaal wanneer en
waar gene aan en afgeskakel word . dit beskerm ook die gene teen

Written for

Document information

Uploaded on
April 17, 2020
Number of pages
8
Written in
2019/2020
Type
SUMMARY
R80,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller
Seller avatar
kayla_gaigher

Get to know the seller

Seller avatar
kayla_gaigher
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1
Member since
6 year
Number of followers
1
Documents
1
Last sold
3 year ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions