Summary
Summary Afrikaans Huistaal Opsomming van Woordsoorte, sinsontleding ens.
- Course
- Afrikaans Huistaal
- Institution
- CAPS Curriculum
Hierdie dokument is 'n eenvoudige, kort-en-kragtige samevatting van die belangrikste reëls, woordsoorte en taal strukture wat vereis word van 'n leerder met Afrikaans Huistaal tot en met matriek. Verduidelikings en voorbeelde van die volgende word gedek: Konnotatief en denotatief; Telwoorde; Leenw...
[Show more]