Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, E2: Carmen - 'n opera van Bizet
E1: Intervalle: konsolidasie
• Opera is een van die oudste musiekvorms in
die wêreld. • Die grootte van 'n interval hang af van die aantal
• Opera = 'n dramatiese werk waarin al die nootname wat daarbinne val.
rolle van die karakters normaalweg gesing
word.
• Dit sluit toneelspel, kostuums, dekor en
soms danse in.
E1: Majeur en volmaakte intervalle
• Carmen is een van die beroemdste operas.
• Die opera is die eerste keer op 3 Maart 1875
Musiekgeletterd- • Mineur intervalle = intervalle wat een halftoon
kleiner is as die majeur toonaard.
heid
Sample
uitgevoer.
• Die verhaal van Carmen speel af in Spanje.
• Die libretto bevat al die inligting van die
E2:
toneelstuk. Musiekbeluistering
• Operas fokus dikwels op die reaksies van Die vinnigste manier om
(A)
hoofkarakters op mekaar. intervalle te identifiseer
Summaries after sample
•
Bedryf 1
•
•
•
Identifiseer 'n interval deur jou kennis van
majeur toonlere te gebruik.
Laagste toonhoogte = die tonika of d.
As die noot daarbo aan sy majeur toonleer
• Daar is 'n waghuis aan die linkerkant vanwaar soldate kyk hoe mense behoort - tel die aantal nootname en pas die
rondbeweeg. reël toe wat sê dat alle intervalle behalwe die
• Morales sien ’n pragtige, jong vrou, Micaëla, oor die plein stap. intervalle 1, 4, 5 en 8 majeurintervalle is.
• Sy sê vir hom sy soek 'n soldaat met die naam Don José. • Die eenklank (d1-d1), vierde (d1-s), vyfde (d1-f)
• Sy gee vir José 'n brief en 'n soen van sy ma. en oktaaf (d1-d) is volmaakte intervalle.
• Die brief van sy ma sê sy wil hê hy moet huis toe kom en met Micaëla
moet trou.
• Carmen sê vir José dat sy weet dat hy haar werklik liefhet en dat hy
haar sal help om te ontsnap.
• José gaan tronk toe, hy is ontrou teenoor Micaëla en verbreek die
belofte aan sy ma.
•
GR9 SK K3-K3 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)