Tyd: 2 URE
Punte: 106
Graad: 8
Vak: WISKUNDE
Vraestel: 1
Naam en Van:
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
2. Die vraestel bestaan uit 4 verpligte vrae. Beantwoord alle vrae.
3. Lees al die vrae aandagtig deur.
4. Geen afkortings of oorskryf word toegelaat nie.
5. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
6. Slegs blou ink word toegelaat. Swart, groen of rooi ink of potlood mag nie
gebruik word nie.
7. Tip-ex mag nie gebruik word nie.
VRAAG VAK TYD PUNTE
Getalbewerkings en -
1 10 10
verwantskappe
2 Patrone, funksies en algebra 15 10
3 Ruimte en Vorm 15 10
Datahantering en
4 10 10
Waarskynlikheid
5 Meting 30 25
6 Vergelykings en ongelykhede 20 16
7 Meetkunde 20 25
120 106
Bl 1 /10 www.summariessa.co.za Opsteller: CHR SMI
Graad: 8 Vak: WISKUNDE Datum: NOV 2024
, VRAAG 1
1.1 Sê of die volgende WAAR of ONWAAR is:
1.1.1 √ 49+ √ 16=11 (1)
1.1.2 5 × 4+3 ×2=26 (1)
1.1.3 Die getalle is in stygende volgorde gerangskik: (1)
0,5 ; 1,25 ; 3,5 ; 5,75.
1.1.4 ( 23 )2=64 (1)
1.1.5 Sarah wil haar reghoekige tuin, wat 18 meter lank en 12 (1)
meter breed is, omhein. Sy bereken dat sy 60 meter
omheiningsmateriaal benodig.
1.1.6 Die volgende is veelvoude van 15:: 345, 360, 375 (1)
1.1.7 3 ( x+ 2 )−5=4 x (1)
1.1.8 3 a2 b ×2 a b 3=6 a3 b 4 (1)
1.1.9 Die vergelyking 3 ( x−2 ) +4=2 ( x +3 ) + x vereenvoudig tot (1)
x=2
1.1.10 As a=3en b=−2dan kan ons sê dat4 a2−5 ab+2 b2=46 (1)
[1
0]
Bl 2 /10 www.summariessa.co.za Opsteller: CHR SMI
Graad: 8 Vak: WISKUNDE Datum: NOV 2024
, VRAAG 2
2.1 . Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae
verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die korrekte letter
langs die vraagnommer neer.
2.1.1 Wat is die produk van 12 en 7?
A. 82
B. 84
C. 86
D. 88
2.1.2 Watter van die volgende rye is rekenkundig?
A. 2, 4, 8, 16
B. 3, 6, 9, 12
C. 1, 3, 6, 10
D. 5, 10, 20, 40
2.1.3 Die som van die binnehoeke van 'n driehoek is gelyk
aan:
A. 90°
B. 180°
C. 270°
D. 360°
2.1.4 Die gegewe prent is 'n voorbeeld van 'n ….
A. vierkant
B. heksagoon
C. heptagoon
D. pentagoon
2.1.5 In 'n opname verkies 12 uit 30 studente om Wiskunde
Bl 3 /10 www.summariessa.co.za Opsteller: CHR SMI
Graad: 8 Vak: WISKUNDE Datum: NOV 2024