100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr *_Geskiedenis Kwartaal 4 Eksamen

Rating
-
Sold
-
Pages
5
Uploaded on
04-11-2024
Written in
2024/2025

Patrone van kolonisasie (hoe het die Britte, die Franse en die Portuguese die Afrika bevolking behandel?) bl. 135 Wat is Die Maxim-masjiengeweer + Kinien en waarvoor was dit gebruik. (134) Weet wie was Otto von Bismarck en wat hy gedoen het (132) Wat was die vernaamste handelartikel tussen die Europeërs en Afrikane (wie het wat gegee?) (130) Wat was die hoofdoel van kolonisasie? (137) Hoekom was die magte in staat om Afrika so vining te koloniseer? (137) Die impak van kolonisasie (wat was die langtermyn- impakte?) (139)

Show more Read less
Institution
8th Grade









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
November 4, 2024
Number of pages
5
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Graad 8 Eksamen
Geskiedenis afbakening en opsommings

Kwartaal 3
Sleutelwoorde: bl. 132, 135, 138,
1. Inheemse mense – die oorspronklike, plaaslike mense
2. Strategies – om n sekere doel te bereik
3. Verdrae – getekende ooreenkomste tussen twee of meer groepe
4. Regime – regering, sisteem
5. Nasionalisme – om trots op jou eie land te wees en om te wens om vry en
onafhanklik te wees

Patrone van kolonisasie (hoe het die Britte, die Franse en die
Portuguese die Afrika bevolking behandel?) bl. 135
1. Die Franse het die Afrika-bevolking as Frans aanvaar, solank as wat hulle hul
Afrika-tradisies prysgegee het.
2. Die Britte het nie Afrika- inwoners as gelykes aanvaar nie, selfs al het hulle
Britse gebruike aangeneem.
3. Die Portugese het Afrikane toegelaat om met hulle mense te trou maar het
steeds die "suiwer" Portugese as meerderwaardig teenoor iemand van 'n
gemengde ras beskou.

Akt. 3.5 nommer 1 (136)
Na wie is die volgende plekke vernoem:

1. Rhodesië – Cecil John Rhodes
2. Leopoldville – Koning Leopold II
3. Stanleyville – Henry Stanley

Wat is Die Maxim-masjiengeweer + Kinien en waarvoor was
dit gebruik. (134)
1. Die ontdekking van kinten (om malaria te behandel) het gehelp om kolonisasie
moontlik te maak
2. Die nuwe Maxim-masjiengeweer het vir Europeërs baie beter vuurkrag gegee
as die gewere wat die Afrikane gebruik het.

Weet wie was Otto von Bismarck en wat hy gedoen het (132)
1. Die Berlynse Konferensie van 1884–1885 is gereël deur Otto von
Bismarck, die kanselier van Duitsland.
2. Dit is bygewoon deur 14 Europese lande
3. (Hoekom) om riglyne te skep om toekomstige konflikte tussen hierdie lande
te vermy.

, Wat was die vernaamste handelartikel tussen die Europeërs
en Afrikane (wie het wat gegee?) (130)
Die vernaamste handelsartikels:

 diervelle
 ivoor
Afrika
 slawe,
ne
wat vir

 gewere,
 huishoudelike goedere,
 plaasimplemente Europeë
 materiale rs
geruil is

Akt 3.2, nommer 1-4 (131)
Kaart van Afrika voor
kolonisasie

1. Die mees suidelike koninkryk
Ryk van Groot Zimbabwe

2. Drie koninkryke in die weste van
Afrika
Ryk van Ghana
Mali Ryk
Songhai Ryk

3. 'n Koninkryk in die noordelike deel
van Sentraal-Afrika
Kanem Ryk

4. 'n Koninkryk in die oostelike deel
van Sentraal-Afrika
Aksoem Ryk


Akt 3.3 (133)
Bestudeer die kaart en beantwoord die volgende vrae:

1. Watter moondheid/land het in 1913 die meeste grond in Afrika gehad?
Brittanje
2. Watter moondheid het die meeste
grond in noordwes-Afrika gehad? (1)
Frankryk

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
11
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
52
Last sold
2 months ago

3,0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions