NATUURWETENSKAPPE
KWARTAAL 3
ENERGIE EN VERANDERING
EENHEID 1: STATIESE ELEKTRISITEIT
BL. 205-218
1. Positiewe lading – n Tekort aan elektrone.
2. Negatiewe lading – n Oormaat elektrone.
3. Wat gebeur met party van die elektrone wanneer 2 neutrale materiale
(elkeen se elektrone en protone is ewe veel) teen mekaar gevryf word?
Party elektrone beweeg van die een materiaal oor n die ander
materiaal.
4. Wat is die gevolg van vraag 3 se antwoord?
Die gevolg is dat die 1ste materiaal minder elektrone as protone
het, en dus nou n positiewe lading het.
5. Wat het gebeur met die 2de materiaal?
Die 2de materiaal het nou meer elektrone as protone, en is dus
nou negatief gelaai.
6. Wat veroorsaak die wrywing tussen sekere materiale soos bv. perspeks,
plastiek, glas, nylon, wol en sy?
Dit veroorsaak dat elektrone tussen die atome van die materiale
oorgedra word.
7. Kan protone beweeg?
Nee, slegs elektrone kan beweeg, daarom word positiewe en
negatiewe ladings gedefinieer in terme van die balans van
elektrone en protone.
8. As wat staan elektrisiteit wat deur wrywing opgewek word bekend?
Statiese elektrisiteit.
9. Hoekom word dit so genoem?
Omdat die elektrisiteit nie beweeg nie, maar staties is.
10. Wat veroorsaak statiese elektrisiteit?
Wrywing (vryf).
11. Wat is n ander woord vir statiese elektrisiteit?
1
, Elektrostatika.
12. Wat is statiese elektrisiteit/ elektrostatika?
Die opbou van elektriese ladings op n voorwerp sonder dat die
lading beweeg.
13. Wat doen gelyksoortige ladings?
Dit stoot mekaar af.
++
--
14. Wat doen ongelyksoortige ladings?
Dit trek mekaar aan.
+-
-+
15. Wat gebeur sodra gelaaide voorwerpe aan mekaar of aan n neutrale
voorwerp raak?
Die elektrone beweeg van die een na die ander tot hulle ladings
presies dieselfde is.
16. Wat sal gebeur met die elelktrone wanneer n negatiefgelaaide
voorwerp naby n neutrale voorwerp gehou word?
Die elektrone sal in die neutrale voorwerp weggestoot word na
die verste kant van die neutrale voorwerp.
17. Watter 2 kante het die neutrale voorwerp nou as vraag 16 se antwoord
klaar uitgespeel het.
Die neutrale voorwerp het nou n positiewe en n negatiewe kant.
18. Wat is polarisasie/ elektriese polarisasie?
Voorwerp is neutraal, maar het n positiewe en n negatiewe kant.
19. Wanneer werk elektrostatika-eksperimente goed?
In droë weer.
20. Wanneer sal elektrostatika-eksperimente nie so effektief werk nie?
As dit bedompig is of reën.
21. Waarvoor is n lading wat op n voorwerp versamel het, verantwoordelik?
Verantwoordelik vir die lektriese skok as jy aan jou deur se
handvatsel raak.
Verantwoordelik vir die vonkies as jy n trui uittrek, veral in droë
weer.
2
, 22. Wanneer gebeur daar n skok of vonk?
Wanneer elektriese ontlading van statiese elektrisiteit plaasvind.
23. Wat is die Van de Graaff-ontwikkelaar?
n Apparaat wat deur wrywing n groot elektriese lading in die
koepel opbou.
Deur naby die apparaat te wees, sal jou hare regop staan.
24. Hoekom moet jy versigtig wees wanneer plastiese houers met brandstof
("petrol") gevul word?
Want die wrywing kan veroorsaak dat die houer positief en die
brandstof negatief gelaai word. Wanneer ontlading plaasvind kan
die vonkie die brandstof aan die brand steek, want dit is hoogs
vlambaar.
25. Wat is weerlig in terme van elektriese energie?
Weerlig is die ontalding van elektriese energie (n reusagtige vonk).
Doen die werkkaarte op bl. 213-218
EENHEID 2: ENERGIE-OORDRAG IN ELEKTRIESE
STELSELS
BL. 219-248
1. Wat is stroomelektrisiteit?
Die aanhoudende vloei van lading.
2. Waaruit bestaan stroomelektrisiteit?
Uit baie elektrone wat aanhoudend in n stroombaan beweeg.
3. Hoekom word elektrone gegroepeer (gekwantifiseer)?
Omdat dit moeilik is om elektrone individueel te tel.
4. Wat word hierdie groepe elektrone genoem?
Coulomb.
5. Wat word die eenheid waarin lading gemeet word genoem?
Coloumb.
1 C = 6,25 x 1018 elektrone
3