100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 8 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)

Rating
-
Sold
-
Pages
25
Uploaded on
26-10-2024
Written in
2024/2025

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensoriëntering LO Graad 8, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Graad 8 LO Kwartaal 4 Opsommings Week 1 -4:  Grondwetlike regte en verantwoordelikhede Eenheid 1:  Menseregteskendings Eenheid 2:  Geslagsgelykheid Eenheid 3:  Veiligheidskwessies wat verband hou met ontspanningsaktiwiteite Eenheid 4:  Deelname aan ‘n buitelug-ontspanningsaktiwiteit Eenheid 5:  Deelname aan en bewegingsuitvoering in ‘n buitelug-ontspanningsaktiwiteit Week 5-7:  Grondwetlike regte en verantwoordelikhede Eenheid 1:  Kulturele diversiteit in Suid-Afrika Eenheid 2:  Verskillende geloofsorganisasien se bydrae tot sosiale ontwikkeling Eenheid 3:  Deelname aan en bewegingsuitvoering in ‘n buitelug-ontspanningsaktiwiteit Eenheid 4:  Deelname aan en bewegingsuitvoering in ‘n buitelug-ontspanningsaktiwiteit

Show more Read less










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
October 26, 2024
Number of pages
25
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Sample
Summaries after sample

, E2: Wat is geslagsgelykheid? E1: Die belangrikheid van menseregte
• Verwys na gelyke behandeling vir beide geslagte. • Verseker billike behandeling en geskikte
• Sluit rolle en verhoudings in. lewensomstandighede.
• Vrae behandeling impak van geslag verskille. • Regte sluit in lewe en sekuriteit, werksgeleenthede,
beskerming teen slawerny, marteling, arbitrêre
arrestasie, eiendomsbesit, vryheid van godsdiens, denke,
Kwessies oor geslagsgelykheid uitdrukking, opvoeding, ontspanning, gesondheid, rus en
E1: Menseregte- regeringsdeelname.
in verskillende atletiek- en
skendings • Die Handves van Regte aangeneem na 1994
sportaktiwiteite demokratiese verkiesings.
E2: • Bekend as die 'Reënboognasie', ryk aan diversiteit.
• Tradisionele manlik-gedomineerde persepsie van sport. Geslagsgelyk- • Grondwet laat godsdiensbeoefening en uitdrukking toe,



Sample
• Deelname aan sport as 'n basiese mensereg. solank dit nie skade berokken nie.
• Hindernisse tot geslagsgelykheid sluit tradisionele heid (A) • 'Eenheid in diversiteit' bevorder begrip en respek.
oortuigings en stereotipes in.
• Vroue wen dikwels minder pryse in sekere sportsoorte.
• Skole en gemeenskappe kan geslagsongelykhede Soorte skendings
uitdaag. • Mishandeling lei tot konflik en regteskendings.



Summaries after sample
• Voordele van sport sluit verbeterde selfvertroue,
• Oortreding behels die behandeling van
gesonde leefstyl, leierskap en voordele vir fisies
individue/groepe as onwaardig.
gestremdes in.
• Historiese voorbeelde: slawerny, Nazi-behandeling,
Apartheid.
• Diskriminasie op grond van geslag, voorkoms, ras,
Omskryf geslagsgebaseerde geweld godsdiens, kultuur, oortuigings.
• Beklemtoon menseregte, verantwoordelikhede en
respek vir ander se regte.
• Bespreek die impak van geslagsgebaseerde geweld
Teenstrategieë vir die skending van menseregte
op slagoffers en die samelewing. • Regerings het 'n plig om menseregte te voorsien, maar individuele verantwoordelikheid berus by almal.
• Bespreek rolle van mans, vroue, seuns en meisies in
• Verantwoordelike gedrag en respek vir ander se regte is belangrik.
die gemeenskapslewe. • Gemeenskapsorganisasies kan help om regteskendings aan te spreek.
• Definieer geslagsgebaseerde geweld as emosionele,
• Bewustheid van regte en verantwoordelikhede is noodsaaklik.
verbale en fisiese mishandeling. • Samewerking tussen gemeenskappe, skole en gesinne kan oortredings teëwerk.
• Verduidelik geslagsgebaseerde geweld se oorsprong,
• Gemeenskapsgeleide inisiatiewe soos skoonmaakveldtogte en herwinningsopvoeding spreek kwessies
insluitend magstryd, stereotipes, negatiewe
aan.
houdings en kulturele invloede.

GR8 LO K4:W1-4 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

, Sample
Summaries after sample

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
546
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
669
Last sold
1 week ago

4,5

66 reviews

5
44
4
11
3
8
2
3
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions