geld ontvang - brondokument = kasregisterstrokies of
• Transaksies wat met debiteure of krediteure kwitansies.
verband hou, word daagliks in die • Die KBJ word gebruik wanneer die sakeonderneming
hulpgrootboeke, DG en KG, opgeteken. geld uitbetaal - brondokument = tjekteenblaaie,
• Joernale word in die algemenegrootboek- bankstaat of EFO-strokie.
rekeninge ingeskryf.
• Debiteure- en krediteurelyste maak seker dat
die debiteure- en krediteurekontrolerekening O1: Finansiële
korrek en volledig is.
geletterdheid:
• Die Proefbalans word laaste voltooi.
Transaksies -
kontant en • Die DJ word gebruik wanneer die
sakeonderneming goedere op rekening
krediet verkoop - brondokument = duplikaat van
kredietfaktuur.
• Die KJ word gebruik wanneer die
sakeonderneming by 'n krediteur op
• Die DKJ word gebruik om goedere wat deur debiteure rekening koop - brondokument =
teruggestuur is, op te teken - brondokument = oorspronklike kredietfaktuur.
duplikaat van kredietnota.
• Die KKJ word gebruik om goedere op te teken wat aan
krediteure terugbesorg is - brondokument =
oorspronklike kredietnota of 'n duplikaatdebietnota.
GR9 REK K4 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)