1. Vir watter boek sou Jacques die Bassonprys vir literatuur wen?
2. Waar het Jacques groot geword?
3. Hoe oud was Jacques toe hy sy eerste boek geskryf/ gepubliseer het?
4. Wat was Jacques se skuilnaam?
5. Noem twee mense wat Jacques verraai het en noem hoe hulle hom verraai
het.
6. Noem en bespreek twee simbole in die film.
7. Noem en bespreek een tema in die film.
8. Waarom en vir hoe lank was Jacques na Denneberg verbeteringskool
gestuur?
9. Wat gee Lena vir Jacques toe hy op die trein oppad na Denneberg was?
10.Hoe weet ons dat Jacques en sy pa ‘n goeie verhouding het?
11.Hoe het Carina geweet dat Jacques by Denneberg was toe hy van almal
weggekruip het?
12.Wat is Jacques se twee noemname?
13.Verduidelik hoe Klaus geskiet was en wat die misverstand met die eintlike
moordenaar was?
14.Waarom breek Jacques met Lena op toe hy by Denneberg was?
15.Wie help vir Jacques by Denneberg verbeteringskool en hoe doen hierdie
persoon dit?
16.Waar het Jacques in 2002 geleer skryf en wie was sy mentor?
17.Hoekom was Alicia Francke kwaad vir Jacques?
18.Waarom verwerp Liebet vir Jacques?
19.Noem twee boeke wat Jacques geskryf het.
20.Watter boek het Jacques aan Jan-Paul opgedra?
21.Wat is Jan-Paul se leuse?
22.Hoekom wil Lena nie met Jacques trou nie?
23.Watter boek het Jacques aan Lena opgedra?
24.Wie verf al Jacques se boeke se voorblaaie?
25.Wie is Gavin en hoekom haat hy vir Jacques?
26.Wie is Carina en wat is haar rol in die film?