Asem deur Jan Vermeulen
1. Gee Barries vir Jona om? Hoekom sê jy so? (2)
2. Verskaf drie eienskappe van die veearts. (3)
3. Hoeveel sê die veearts gaan die operasie kos? (2)
4. Gaan die operasie defnitief werk? (1)
5. Hoe betaal Barries die deposito vir die operasie? (3)
6. Wat koop Barries in plaas van dagga? (1)
7. Was dit goed dat Barries nie dagga gekoop het nie? Gee twee redes. (3)