Asem deur Jan Vermeulen
1. Waar is sein op die plaas? (1)
2. Kan Barries ‘n klip ver gooi? Motiveer jou antwoord. (2)
3. Hoekom wil Paul hê Barries die klippe moet gooi? (2)
4. Wat doen Barries uit frustrasie omdat hy te swak is om die klippe te gooi? (1)
5. Wie maak Barries se wond skoon en wat wys daai persoon vir hom? (2)
6. Hoekom het Barries middernag buitentoe gegaan? (1)
7. Wat vind Barries tussen die rotse? (1)