Asem deur Jan Vermeulen
1. Wie is die man wat Barries kom oplaai? (2)
2. Wat gee Sersant Schreuder vir die man en vir Barries? (3)
3. Is die man se kar skoon? Motiveer jou antwoord met twee voorbeelde. (3)
4. Noem twee plekke wat hulle verby ry. (2)
5. Wat is die area se naam waardeur hulle ry? (1)
6. Hoekom kon Paul nie vir Barries self opgelaai het nie? (1)
7. Watter twee goed van Stef se meisie sien Barries? Wat is haar naam? (3)