Asem deur Jan Vermeulen
1. Watter nagmerrie het Barries oor sy pa? (2)
2. Hoekom pak Barries se ma al sy besittings? (1)
3. Hoe maak Paul nou geld? (2)
4. Wie is Nico en hoekom ry sy saam met Barries? (2)
5. Noem drie plekke waardeur die bus ry. (3)
6. Waar koop Barries vir hulle koeldrank en pasteie? (1)
7. Hoe is Barries en kaptein Mfeka se seun dieselfde? (2)