Asem deur Jan Vermeulen
1. Wat is Barries se meisie se naam? (1)
2. Is Barries se kamer skoon? Hoekom sê jy so? (2)
3. Wie is Vera? (1)
4. Hoekom wil Barries niks met sy pa te doen hê nie? (1)
5. Wat wil Barries aan sy pa doen om wraak te neem? (1)
6. Beskryf Barries se kitaar. Noem twee dinge. (2)
7. Waarom vat Barries nie die pizzageld van sy ma nie? (1)