Asem deur Jan Vermeulen
1. Wie wag op die stoep vir Barries? Noem hulle name. (3)
2. Gee drie feite oor die meisie. (3)
3. Wat is Jona se regte naam en hoekom is hy so genoem? (2)
4. Hoe het die familie vir Jona verloor? (1)
5. Wat gee die familie vir Barries vir sy moeite met Jona? Wat sê hy daaroor? (2)
6. Hoe het die familie Barries opgespoor? (2)
7. Hoekom was die familie in Kaap St Francis? (1)