Situasies wat veroorsaak dat mense vlugtelinge word
• Vlugtelinge is nie in staat om voor te berei nie.
Natuur- of omgewingsrampe
• Hulle moet dikwels te voet reis.
• Hulle is dikwels uitgeput, honger en gedehidreer. • Natuurrampe – bv. vloede, modderstortings,
• Dit kan hoogs traumaties wees. droogte, vulkane, aardbewings en tsoenami's.
• Die vlugtelinge is vreemdelinge omdat die taal, kultuur en • Veroorsaak 'n voedseltekort.
gelowe van die nuwe land heeltemal anders is as hul eie.
• Hulle moet emosionele en ekonomiese probleme trotseer.
Oorsig
• Dit vernietig die infrastruktuur van
E1 – samelewings.
• Lande sonder 'n demokrasie verhoed mense
Noodtoestande
om probleme te bespreek en oplossings te
wat tot vind.
vlugtelingsituasies • Sommige groepe mense stem nie saam met die
Die samestelling van mense in 'n
lei (A) regering nie en probeer dit omverwerp- vorm
vlugtelinggroep
rebellegroepe.
• Sommige groepe bestaan uit jongmense wat werk •
soek.
• Sommige vlugtelinge vlug uit oorloggeteisterde Kulturele of godsdienstige onverdraagsaamheid
gebiede.
• Die meeste lande het burgers wat aan verskillende
• Sommige kinders verloor hul ouers in gevegte.
kulture en gelowe behoort.
• Hierdie vlugtelinge is getraumatiseer.
• Mense word dikwels weens hul kultuur of geloof
• Hulle ervaar smart, stres en angs oor die toekoms.
vervolg.
• In sommige natuurrampe word dorpe vernietig.
•
• In die geval van godsdienstige of kulturele volksmoord,
vlug die oorblywende lede.
Kulturele of godsdienstige onverdraagsaamheid
• Sommige lande se ekonomiese situasie is so sleg dat
mense verplig is om te vlug.
•
Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR7
TEG K4-H10 Breinkaart Vandag