100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

AFK1501 Assignment 2 (DETAILED ANSWERS) Semester 2 2024 - DISTINCTION GUARANTEED

Rating
-
Sold
1
Pages
14
Grade
A+
Uploaded on
09-08-2024
Written in
2024/2025

AFK1501 Assignment 2 (DETAILED ANSWERS) Semester 2 2024 - DISTINCTION GUARANTEED - DISTINCTION GUARANTEED - DISTINCTION GUARANTEED Answers, guidelines, workings and references ..Vraag 1: Literêre fiksie Lees Riana Scheepers se kortverhaal “Maar daar is” (beskikbaar in e-reserwes) en beantwoord dan die volgende vrae: 1.1.1. Beskryf in jou eie woorde wat met identifisering in die prosa bedoel word. (3) 1.1.2. Bespreek hoe jy as leser met een van die karakters in die verhaal kan identifiseer. Jou antwoord moet die teorie (soos in Vraag 1.1 bespreek) in ag neem. Verwys na voorbeelde uit die verhaal om jou argument te staaf. (3) 1.2. Karakter: Identifiseer die protagonis en gee ’n kort verduideliking van waarom jy so sê, asook wat die protagonis se doel is. Gee voorbeelde uit die teks om jou argument te staaf. (4) (Wenk: Raadpleeg die volgende bron vir ’n herinnering oor wat met protagonis bedoel word deur hier te klik.) 1.3. Karakter: Identifiseer die antagonis en brei uit oor hoe hy/sy/hulle/dit die protagonis teenstaan om sy/haar/hulle doel te bereik. Gee voorbeelde uit die teks om jou antwoord te staaf. (3) (Wenk: Raadpleeg die volgende bron vir ’n herinnering oor wat met antagonis bedoel word deur hier te klik.) 1.4. Beskryf kortliks (in ʼn paragraaf van 150 tot 200 woorde) wat jy sintuiglik ervaar het terwyl jy die verhaal gelees het en hoe hierdie sintuiglike ervaring jou begrip van die verhaal beïnvloed het. Ten minste 2 sintuie moet in jou argument betrek word. (6) (Wenk: Sintuiglike ervaring dui nie op emosie of gevoel nie, maar op dit wat met die sintuie ervaar word.) 1.5. Identifiseer die plotstruktuur van hierdie verhaal. Motiveer jou antwoord deur ʼn opsomming van die plot te gee deur op die laagte- en hoogtepunte in die verhaal te dui. (6) (Wenk: Moet nie as opsomming die verhaal bloot oorvertel nie. Die opsomming moet ooreenstem met die plotstruktuur daarvan betreffende laagte- en hoogtepunte. Analiseer die verhaal eers deeglik. Bykomend tot die bespreking van storielyne in Leereenheid 1 van die studiegids, raadpleeg hierdie video-lesing en die bygaande materiaal in die vouer “Kortverhaalanalise” op die AFK1501-blad (Werkopdrag 02: Hulpbronne) om jou met hierdie taak te help.) AFK1501-24-S2 Werkopdrag 02 5 Subtotaal: Vraag 1 [25] AFK1501-24-S2 Werkopdrag 02 6 Vraag 2: Dorado (Tom Dreyer) Skryf ʼn essay van ongeveer 1000 tot 1200 woorde waarin jy die gebruik van ruimte in die roman Dorado deur Tom Dreyer bespreek. (25) Skenk in jou essay aandag aan die volgende aspekte:  Hoekom kan daar gestel word dat die ruimte in Dorado ʼn “aktiewe ruimte” is?  Watter uitwerking het die ruimte op die karakters in die roman?  Hoe dra die uitbeelding van die ruimte by tot die skepping van ʼn bepaalde atmosfeer in die roman?  Wat is die verband tussen die ruimte en die plot in die roman? Wenk: Lees weer deur Leereenheid 2 in die studiegids (Van Heerden et al 2018:22-42) en fokus veral op die gedeeltes wat melding maak van ruimte. Lees ook al die resensies oor Dorado wat op die e-reserwes verskyn. Gebruik hierdie bronne as agtergrondinligting om jou essay te skryf, maar onthou om die korrekte bronverwysingstegniek te gebruik indien jy enige inligting of idees daaruit wil gebruik. Nasienkriteria Gewig Inhoud  Die student se argumentering is relevant tot die gegewe onderwerp (die student antwoord wat gevra word).  Die student beantwoord die vraag volledig.  Die student bied genoegsame en relevante bewyse (voorbeelde) uit die teks aan om sy/haar argumente te ondersteun.  Die student formuleer argumente op ’n logiese, oortuigende en helder wyse.  Die student wend literêr-analitiese vaardighede op ’n sinvolle wyse aan.  Die student maak op ’n sinvolle wyse van relevante primêre en sekondêre bronne gebruik (byvoorbeeld die roman en die studiegids.)  Ten minste een sekondêre bron is betrek: 1 punt uit 12. o Indien ʼn addisionele sekondêre bron nie in die argument betrek is nie, word 1 punt van die inhoudspunt afgetrek. Punte vir inhoud sal soos volg toegeken word: Aktiewe ruimte: 3 Die uitwerking van die ruimte op die karakters: 3 Ruimte en die skepping van atmosfeer: 3 Verband tussen ruimte en plot: 3 Addisionele sekondêre bron: 1 13 punte AFK1501-24-S2 Werkopdrag 02 7 Struktuur  Die essay beskik oor ’n gepaste inleiding, inhoudsparagrawe (“liggaam”/betoog) en gevolgtrekking (slot).  Die essay beskik oor ’n logiese paragraafstruktuur. Paragrawe vloei logies op mekaar.  Verbinders en diskoersmerkers (byvoorbeeld “Eerstens”, “Vervolgens” ens.) word gebruik om paragrawe met mekaar te skakel.  Opskrifte en subopskrifte word korrek gebruik (indien van toepassing).  Die struktuur ondersteun logiese argumentasie. Punte vir struktuur sal soos volg toegeken word: Oortuigende inleiding: 2 punte Oortuigende liggaam/betoog: 2 punte Oortuigende slot: 1 punte Kohesie (die argument is samehangend): 1 punt 6 punte Taalgebruik  Die spelling, styl en leestekengebruik in die essay is korrek.  Die student handhaaf ’n gepaste akademiese register. Punte vir taalgebruik sal soos volg toegeken word: Swak taalgebruik en redigering: 0-1 punt Gemiddelde taalgebruik en redigering: 2 punte Goeie taalgebruik en redigering: 3 punte 3 punte Verwysings  Verwysings in die teks word korrek volgens die Harvard-metode aangedui.  Die bronnelys is korrek en goed versorg.  Direkte aanhalings en parafrases word korrek gebruik en is goed geïntegreer met die res van die teks. Punte vir verwysings sal soos volg toegeken word: Geen bronverwysing in teks of bronnelys: 0 punte Bronverwysing is teenwoordig in teks en bronnelys, maar is baie foutief: 1 punt Bronverwysing in teks teenwoordig, maar geen bronnelys: 1 punt Bronnelys teenwoordig, maar geen verwysings in teks: 1 punt Bronverwysings in teks en bronnelys is teenwoordig, met min foute: 2 punte Bronverwysing in teks en bronnelys is albei teenwoordig en korrek: 3 punte 3 punte TOTAAL 25 punte AFK1501-24-S2 Werkopdrag 02 8 Riglyne vir die essay Inhoud • Die inhoud van jou essay tel verreweg die meeste (byna 50%). • Maak seker jy beantwoord spesifiek wat gevra word. Dit help nie jy gee net ’n opsomming van die verhaalgebeure nie! • Maak deurgaans in jou bespreking gebruik van voorbeelde uit die roman om jou argument te staaf. Jy kan parafraseer (in jou eie woorde omsit) of direk aanhaal. • Gee altyd (waar moontlik) die betrokke bladsynommer/s in hakies. • Jou essay moet jou eie denke en argument weerspiëel. Jy sal geen punte verdien indien jy bloot uit die studiegids (of enige ander bron) knip en plak (copy and paste) nie. Moet ook nie die studiegids, ’n resensie of enige ander bron bloot in jou eie woorde oorskryf nie – dit is immers nie jou eie, selfstandige werk nie. • Plagiaat is ’n baie ernstige oortreding. Geplagieerde opstelle sal summier ’n 0-punt verdien, en die werkopdragte van studente wat hulle aan plagiaat skuldig maak, sal vir dissiplinêre ondersoek verwys word. Struktuur • Jou essay moet ’n logiese oorhoofse struktuur hê, met ’n inleiding, middel (liggaam) en ’n slot. • Gebruik volsinne en paragrawe, nie telegramstyl of kollyste (bullet points) nie. • Jy kan subopskrifte gebruik as jy wil. Taalgebruik • Jy moet ’n gepaste akademiese register/styl gebruik; geen sleng of vloekwoorde nie. • Jou essay moet behoorlik geproeflees word voordat jy inhandig. • Jy sal gepenaliseer word vir taal-, tik- en spelfoute as dit die leesbaarheid van jou essay belemmer. • Jou essay moet in Afrikaans geskryf word. Engelse antwoorde sal nie aanvaar en nagesien word nie. Bronverwysings • Daar word van jou verwag om ten minste een sekondêre bron in jou essay te betrek, soos byvoorbeeld ʼn resensie of akademiese artikel wat jy geraadpleeg het (die studiegids vir AFK1501 tel nie). • Jy moet die korrekte bronverwysingsmetode gebruik, naamlik die verkorte Harvard-metode, om sekondêre bronne te erken. • Raadpleeg die dokument “Abridged referencing for students”, beskikbaar onder “Additional Resources” op myUnisa. • Jou essay moet ook ’n korrekte bronnelys aan die einde van die opstel hê. Die opstel het dus sy eie bronnelys oor die bronne wat jy daarvoor geraadpleeg het. Subtotaal: Vraag 2 [25] AFK1501-24-S2 Werkopdrag 02 9 Vraag 3: Die radiodrama Bestudeer Leereenheid 3 in die studiegids, lees Eben Cruywagen se inleiding uit Droomskip en ander radiodramas (beskikbaar in die e-reserwes). Beantwoord dan die volgende vrae: 3.1 Watter kenmerk onderskei by uitstek die radiodrama van die verhoogdrama? (1) 3.2 Wat is oor die algemeen die doel van ’n hoorspel se titel? (2) 3.3 Verduidelik wat die verskil tussen ’n radiodramateks en hoorspel is. (2) 3.4 Verduidelik in jou eie woorde waarom ’n hoorspel nie opgevoer kan word sonder ’n radiodramateks nie. (2) 3.5 Waar word die name van die karakters en die stemakteurs in ’n hoorspel konvensioneel aangekondig? (1) 3.6 Verduidelik kortliks wat bedoel word met die meeskeppende vermoë van die luisteraar. (2) 3.7 Pharos Aanlyn (2024) definieer ’n podsending as ’n “opname soortgelyk aan ’n radiouitsending wat op die internet beluister of afgelaai kan word”. Bespreek kortliks in ’n paragraaf van sowat 100 woorde waarom ’n podsending soortgelyk is OF nie soortgelyk is nie aan ’n radiodrama. Motiveer jou antwoord met verwysing na die eienskappe van die radiodrama as medium. (3) Luister na Die belofte deur Paula Hartzenberg (beskikbaar op die AFK1501-myUnisa-blad; of klik hier). Beantwoord dan die volgende vrae: 3.8 Noem die drie klankkomponente waaruit ’n hoorspel bestaan. (3) 3.9 Oorweeg die geluide waarmee die hoorspel open. Beantwoord dan die volgende vrae: 3.9.1 Wat is die twee byklanke waarmee die hoorspel open? (2) 3.9.2 Is hierdie geluide praktiese byklanke of verpakte byklanke? Verduidelik kortliks jou antwoord. (2) AFK1501-24-S2 Werkopdrag 02 10 3.10 Wat is opvallend van die algehele klank in toneel drie van die drama? Waarop dui dit? (2) 3.11 Om 06:56 begin daar musiek speel: 3.11.1 Watter volksliedjie hoor ons hier (en elders) in Die belofte? (1) 3.11.2 Hoe hou die bogenoemde volksliedjie met die plot van Die belofte verband? (1) 3.11.3 Waarvoor word musiek hoofsaaklik in die radiodrama aangewend? (1) Subtotaal: Vraag 3 [25] AFK1501-24-S2 Werkopdrag 02 11 Vraag 4: Poësie Bestudeer Leereenheid 4 in die studiegids. Lees daarna Ihette Jacobs se gedig, “Tweefontein”. Beantwoord dan die volgende vrae. Tweefontein “maar nou verkoop ons dit, word ons die eerste geslag sedert 1828 wat nie kan sê: ‘ons plaas’ of ‘plaas toe’ nie” – Antjie Krog, “koopkontrak” (Plunder, 2022) ek was sestien 1 toe my ouma die plaas verkoop het my voete vasgerank in die grond soos die druiweprieel by die stoep my ore toegespits op die voëls 5 wat teen die skemer raas in die populierbos ek sien nog my ouma uit die kombuis bars die gaasdeur wat klák klik-klik-klik agter haar sy versprei oor die werf 10 roep die honde kook die seep ja die hoenders aan en trek in die verbygaan ʼn bossie uit die roostuin en ek wonder of sy weet hoe die bloekombome ruik 15 wanneer jy in die koel laning afstap en die blare die stilte om jou oopmaak hoe die uitspoelgate in die rotse op die koppie glad en warm onder jou tone voel hoe die spikkels lig in die skuur deur die sandsteen val 20 en deel word van jou vel hoe jy stories uitdink vir elkeen van die ou grafte grafstene wat jy nou net in braille kan lees hoe die akkedissies skarrel al langs die kraalmuur wanneer die reuk van die heilige modder onder die varke se voete 25 aankom op die wind maar dit sal ek nooit weet nie sy is nou weg en saam met haar my laaste stukkie rooigras en stilte 30 (© Ihette Jacobs, 2023. Gebruik met toestemming van die digter.) AFK1501-24-S2 Werkopdrag 02 12 4.1 Waaroor handel hierdie gedig? (2) 4.2 Na wie verwys “jy” (reël 16) en “jou” (reël 17)? Motiveer jou antwoord aan die hand van die gedig. (1) 4.3 Wat is die toon van die gedig? (1) 4.4 Wat is ’n ander woord vir “klanknabootsing”? Gee ’n voorbeeld hiervan in die gedig. (2) 4.5 Identifiseer ’n voorbeeld van prosopopeia in die gedig en verduidelik dit aan die hand van die aangehaalde voorbeeld. (2) 4.6 Volg die gedig ’n vaste rymskema? Wat noem ons hierdie digvorm? (2) 4.7 Skryf ’n essay van 600 tot 800 woorde waarin jy “Tweefontein” bespreek. (Essays wat nie by die lengtebepaling hou nie, sal drie (3) punte verloor.) • Jy kan aspekte van jou antwoorde op vrae 4.1 tot 4.6 hierbo in jou essay hergebruik, maar dit is belangrik dat jy ander aspekte i.t.v. beelding, klank en vorm in jou ontleding insluit. • Gebruik die tema van die gedig as die spil waarom jou bespreking draai. • Jou essay moet bestaan uit ’n duidelike inleiding, liggaam en slot. • Jy moet minstens twee eksterne bronne raadpleeg en dit in jou bronnelys voeg. (Hierdie essay moet dus sy eie bronnelys hê. Bronverwysings moet korrek volgens die Harvard-metode gedoen word.) • Wenk: Raadpleeg weer Leereenheid 4 in die studiegids waarin daar bespreek word hoe om ’n gedig stapsgewys te ontleed. Nasienrubriek: Jou essay sal aan die hand van die onderstaande rubriek nagesien word. Dit is belangrik dat jy kennis neem van hierdie assesseringskriteria, en dat jy jou essay daarvolgens beplan.

Show more Read less








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 9, 2024
Number of pages
14
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

AFK1501
Assignment 2 Semester 2 2024
Unique #:
Due Date: 16 August 2024



Detailed solutions, explanations, workings
and references.

+27 81 278 3372

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
VarsityC AAA School of Advertising
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
28681
Member since
8 year
Number of followers
13258
Documents
3117
Last sold
1 week ago

4,1

2819 reviews

5
1490
4
581
3
392
2
117
1
239

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions