deur Fanie Viljoen
, VOORBLAD
Brandon = Die waaghals
(daredevil) wat spring
Die skool waar Brandon
spring.
Fanie Viljoen = skryw
Titel = spring
Letterlik: Brandon spring van
die verhoog (stage) af
,KARAKTERS
• Shaulin
• Jody
• Brandon
• Sharon
• Marco
, SHAULIN
• Dit is Shaulin se verjaarsdag as die storie begin.
• Sukkel om ‘n meisie te kry.
• Wou nog altyd ‘n kamera gehad het.
• Shaulin hou van Jody.
• Shaulin dink meisies hou nie van hom nie omdat sy kuiltjie (dimple)
hom na ‘n soet seuntjie laar lyk.
• Hy is ‘n vleuel in die rugbyspan.
• Hy is die kameraman vir Vidiote.
• Sy gunsteling musiekgroep is Koelkop.
• Hy baklei met Marco by die Virgin Active gimnasium.