100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Class notes

Droomdelwers Ontleding Gr.11HT

Rating
-
Sold
-
Pages
11
Uploaded on
04-06-2024
Written in
2023/2024

Bespreek die boodskap, motiewe, karakters van Droomdelwers










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
June 4, 2024
Number of pages
11
Written in
2023/2024
Type
Class notes
Professor(s)
E. hay
Contains
All classes

Subjects

Content preview

Droomdelwers Ontdeling




1

, Droomdelwers Ontdeling


ONTLEDING
VERTELLER

Die VERTELLER in die verhaal is oom KȆPPIES KILLIAN van Vlaktevlei aan die
Weskus. Die belangrikste gebeure volgens hom, in elke hoofstuk, is skuinsgedruk en in
oom Kȇppies se eie taal weergegee.Die res van die verhaal is in gewone druk. Om die
verhaal te vertel, was nie maklik nie. Soos oom Kȇppies self sȇ aan die begin en einde:
“Hy’s soesie see self. Hy swel op in jou kop soes ‘n groot deining. Maar voorlat jy hom
kan vasvat, briek hy yt oppie sand. Al wat jy sien, is sy skymstriep. Dan glip hy terug
diepwater toe.”

INTRIGE = HOEKOM dinge gebeur.

Daar was ‘n beroering in die Weskusdorpie, Vlaktevlei, want Leendra Hellberg is uit die
Silwerkruisgevangenis vrygelaat en het daarheen teruggekeer.

Nog iets wat ‘n opskudding veroorsaak het, was die nuus dat die plaaslike predikant,
pastoor Gerald Kilian, ‘n beroep na Atlantis in die Kaap gekry het.

Die ander dramatiese gebeure was die Vlaktevleiers se opstandigheid teen die
Redelinghuyse van die hotel op Soutmansdal wat ‘n vakansie-oord wou ontwikkel op die
grond waarop hulle al vir geslagte woon, want in die proses sou hulle verskuif moes
word.

Leendra begin by die Soutmynkantoor werk en die werksmense respekteer haar omdat
sy Hendrik Rooihel se dogter is.

Daar is baie onopgeloste raaisels wat by haar spook soos OF DIE ONTPLOFFING
WAARIN BEIDE HAAR OUERS DOOD IS ‘N ONGELUK WAS en sy sou nie rus voordat
die waarheid onthul is nie.

Verder het Gretel Grossman se man daardie tyd ook gereken dat Leendra se VONNIS
VIR MOORD ONREGVERDIG WAS.

Rebecca en haar seun, Tommie, beland ook op Vlaktevlei en hoewel dit eers voorgekom
het dat hul verblyf slegs tydelik is, word hulle later onlosmaaklik deel van die gemeenskap.
Veral nadat sy die twee pastorieseuns van verdrinking uit die see red. En aan die einde
as sy ongevraagd haar lewe verloor, word sy daar ingespit in hulle begraafplaas.

Dit gebeur ook nie voordat sy die pastoriegesin tot omkeer bring nie. Gerald raak tot oor
sy ore verlief op haar, maar op die einde, voor haar dood, stuur sy hom terug na sy gesin
toe.



2

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Elzette88 University of South Africa (Unisa)
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
27
Member since
7 year
Number of followers
4
Documents
22
Last sold
2 months ago

4,5

6 reviews

5
4
4
1
3
1
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions