100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 8_Geskiedenis_Kwartaal 2_Eksamen

Rating
-
Sold
-
Pages
6
Uploaded on
31-05-2024
Written in
2023/2024

kwartaal 1 en 2 (kwartaal 1 en 2)

Institution
8th Grade









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
May 31, 2024
Number of pages
6
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

Graad 8
Geskiedenis afbakening
Junie eksamen

Kwartaal 1
1. Projekte wat gefinansier was met Slawe arbeid bl 80
Die handelaars in Brittanje het baie ryk geword deur die produkte wat deur
slawe-arbeid in die kolonies geproduseer is. Hierdie rykdom is gebruik vir die
finansiering van:

1) groot fabrieke
2) nuwe uitvindings soos die weef- en spinmasjiene wat produksie laat
toeneem en versnel het
3) die stoomenjin wat gebruik is om masjiene in die fabrieke, masjiene op die
plase, in die myne asook die eerste spoorweg van krag te voorsien
4) steenkoolmyne wat die steenkool vir die stoomenjins geproduseer het
5) ystermyne wat nodig was om al die masjiene te maak
6) skeepsbou om grondstowwe van die kolonies en vervaardigde goedere na
en van die kolonies te vervoer
7) kanale om goedere tussen myne, fabrieke en hawens te vervoer.

2. Hoekom het boere op n vroee ouderdom gesterf bl 82
1) Kleinboerfamilies was meestal arm en het net genoeg kos vir hulself en n
klein oorskot om te verkoop geproduseer.
2) Paaie was ongelyk; gevolglik het baie min mense gereis.
3) Medisyne en dokters was n luukse wat slegs ryk mense kon bekostig. Die
armes was nie goed opgevoed nie en het oor die lagemeen op n vroee
oudersom gesterf

3. John Newcomen/James Watt bl 84
1) John Newcomen het die stoomenjin ontdek, James Watt het dit verbeter
vir gebruik in Vervoer, fabrieke,landbou en mynbou.

4. Aktiwiteit 1.4
1) Kyk na die kaart en beantwoord die volgende vrae:
a) Noem vier hawens.
Liverpool
Bristol
London
Newcastle
b) Noem 'n land wat wes van Engeland geleë is.
Wallis
c) Noem 'n land wat noord van Engeland geleë is
Skotland

, d) Op watter rivier is Londen gebou?
Teemsrivier
e) Hoe sou die steenkool van Newcastle na 'n fabriek in Stoke geneem
word?
Die steenkool sou per kanaal tot by Stoke vervoer word, waar dit dan
afgelaai en na die fabriek geneem sou word.
f) Waarheen sou die vervaardigde goedere vanaf Londen gegaan het om
op 'n skip gelaai te word.
Oxford
2) Herrangskik die sinne om by die verskillende standpunte van die mense
hieronder te pas:

Fabriekeienaar My tekstiel produksie het toegeneem
Fabriekswerker Die ure is lank en betaling is min
Grondeienaar Ek kan meer diere op my groot landery sit
Tuisnywerhuidswerker Niemand wil my woltruie koop nie
Kleinboer My gesin moet werk in die stad vind
Handelaar Ek het meer skepe nodig

5. Uitvindings wat boere gehelp het om vinniger voedsel te produseer bl 86
1) Uitvindings soos die saaimasjien van Jethro Tull, die meganiese ploeg, en
die stoomaangedrewe dorsmasjien het boere gehelp om vinniger en meer
effektief voedsel te produseer.

6. Hoekom is kinders eerder as volwassenes gebruik om in myne te werk bl 88
1) Kinders is gebruik omdat hulle kleiner liggame hulle in staat gestel het om
in smal tonnels te werk, hulle was goedkoper arbeidskrag, en hulle was
makliker om te beheer en te dissiplineer.

7. Hoekom het Britanje Indiërs Natal kolonie toe gebring bl 94
1) Britanje het Indiërs na die Natal-kolonie gebring om as kontrakarbeiders op
die suikerrietplantasies te werk omdat daar 'n tekort aan plaaslike arbeid
was.

8. Swing onluste en Ludiete beweging bl 89
1) Die Swing onluste was 'n reeks van landelike oproere in Engeland in die
vroeë 19de eeu, wat veroorsaak is deur werkloosheid en hongersnood. -
Betoog in die landbou omdat masjiene hul werk oor geneem het –
vernoem na leier “Koning Swing” – 1830’s
2) Die Ludiete beweging was 'n groep Engelse werkers wat masjiene
vernietig het wat hulle werk en inkomste bedreig het. - Betoog in die
fabrieke omdat masjien hulle werk oorgeneem het – vernoem na leier
“Koning Ludd” - 1812

9. Ingeboekte arbeiders en hulle probleme bl 96
1) Wie was die ingeboekte arbeiders ?
Is Indiërs wat deur Brittanje vanaf Indië tot Brittanje ingeboek is om op die
plantasies te kom werk.
2) Behandeling van die ingeboekte arbeiders het die volgende ingesluit:

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
11
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
52
Last sold
2 months ago

3,0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions