Afrikaans HT Graad 11
1
, Afrikaans HT Graad 11
Jou literêre opstel bestaan drie elemente:
• Inleiding
• Argumente (elk met `n standpunt, bewys uit de roman of drama)
o Argumente vorm die liggaam van die opstel.
• Gevolgtrekking
Onderwerp:
Leendra van Hellberg en Pastoor Gerald ervaar deur die loop van die roman
konflik. Bespreek hierdie stelling in ʼn opstel van 350–400 woorde.
1. Inleiding
• Die inleiding word as 'n afsonderlike paragraaf, al bestaan dit slegs uit een sin/
enkele sinne, in jou opstel aangebied.
• Die inleiding behoort met die vraag verband te hou.
• Die vraag kan as 'n stelling herformuleer word of jy kan jou eie stelling aan die
hand van die vraagstelling formuleer.
• Moenie argumente in jou inleiding aanbied nie.
• Geen glimstiffie of opskrifte mag gebruik word nie.
Bv.
INLEIDING: In Droomdelwers, geskryf deur Esta Steyn, ervaar Leendra van
Hellberg en Pastoor Gerald konflik deur die verloop van die roman.
2. Liggaam
2