GRAAD 12
VRAESTEL 2
TYD: 2½ UUR
TOTAAL: 70 PUNTE
___________________________________________________________________
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.
AFDELING A: Drama (35)
AFDELING B: Gedigte (35)
2. Beantwoord elke vraag.
3. Skryf in die taal wat geassesseer word.
4. Volg die instruksies by elke vraag noukeurig.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Begin ELKE afdeling op ‘n nuwe bladsy.
7. Bestee ongeveer 75 minute aan elke afdeling.
8. Skryf netjies en leesbaar.
HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 10 BLADSYE
1|Page www.summariessa.co.za Afrikaans EAT
Graad 12 Junie Vraestel 2
,AFDELING A: DRAMA
VRAAG 1: FIELA SE KIND – DIE DRAMA – Dalene Matthee
Lees die uittreksel hieronder deur en beantwoord die vrae wat daarop volg.
TEKS A
FIELA: Kyk nou daar vir Benjamin, Selling! Al voor die volstruis uit, en
ek het hom uitdruklik gesê hy kan saamgaan as hy agter draf!
SELLING: Los die kind, Fiela, hy’s nie een vir agter draf nie. Daardie
perdekar is al heelweek op en af hier in die Kloof. Vreemde kar.
FIELA: Smouse. Al hoe meer van die goed hier rond. As dit so 5
aangaan, sal daar op die ou end vir elke volstruisveer ‘n koper
wees. (FIELA lag skielik ingenome.) Sy’s mooi, Selling. Bietjie
rankerig om die boude, lyk dit my, maar ons sal haar vet kry.
Wag maar.
SELLING: 10
Dis nog te ver om te sê hoe sy lyk, vrou – die perdekar het lus
vir uitdraai hiernatoe.
FIELA:
As dit smouse is en hulle wil velle en goed koop, sê jy reguit
ons deel met …
SELLING:
Daar is taamlik dasvelle wat klaar gebrei is.
FIELA: 15
Goed, hulle kan dasvelle kry, maar nie vir onder die twee oulap
‘n vel nie. (‘n Valk skree skielik naby.) Maaifoerie se valk. Gister
my mooiste kuiken gevang toe ek my rug draai, nè? Vandag kan
jy maar op ‘n ander plek loop aas. Ek het hulle toegemaak.
SELLING ***
(roep van die huis af): Fiela! Die perdekar kom hiernatoe.
FIELA: 20
Hy kan maar kom.
1.1 Wat is die spesifieke ruimte waar hierdie toneel afspeel? (1)
1.2 “… hy’s nie een vir agter draf nie.” (Reël 3)
Wat vertel dit vir ons van Benjamin se karakter as Selling dié
woorde sê? (1)
1.3 Wie is die mans in die vreemde perdekar? (1)
1.4 Kies die KORREKTE antwoord uit dié tussen hakies.
Die valk wat skielik naby skree (Reël 16) is ‘n simbool van (onheil/
ironie) (1)
1.5 Verduidelik waarom die aankoms van die twee mans die motoriese
(2)
2|Page www.summariessa.co.za Afrikaans EAT
Graad 12 Junie Vraestel 2
, moment van die drama is.
1.6
Wat is die funksie van die stem op band wat ons telkens in die (1)
drama kry?
1.7
Bewys dat die volgende stelling WAAR is.
Die sensusmanne gedra hulle meerderwaardig teenoor Fiela en (1)
Selling.
1.8
Dink jy die Dikke tree stereotiperend op as hy vra of een van hulle – (1)
Fiela of Selling – kan lees of skryf? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
1.9 (1)
Aan wie behoort die plaas waarop die Komoeties bly?
1.10
Hoekom was die sensusmanne geskok toe hulle vir Benjamin sien? (2)
Gee TWEE feite.
1.11
(1)
Wat noem Fiela vir Benjamin as die sensusman vra wie se kind dit
1.12 is?
“Onthou jy die kind wat destyds hier agter in die Bos weggeraak
het?”
(2)
Watter saadjie plant die Dikke in die Lange se gedagtes met hierdie
1.13 woorde?
Voltooi die onderstaande sin deur die ontbrekende woorde in te vul.
(2)
Volgens Fiela is dit onmoontlik dat ‘n kind van (1.13.1) ____ jaar oud
1.14 alleen oor die (1.13.2) _____ kon loop.
(1)
Drie maande later daag die sensusmanne weer by die Komoeties
op. Wat kom doen hulle daar?
EN
3|Page www.summariessa.co.za Afrikaans EAT
Graad 12 Junie Vraestel 2