Opsomming
Afrikaans Opsommings en
Karakter Opsommings
Taneil Thompson
, Spring
-Fanie Viljoen
Hoofstuk 1
° Rudi se verjaarsdag
° Hy kry ‘n videokamera
° Steven is jaloers op Rudi want Rudi kry altyd groot presente.
° Rudi dink dat die rede hy sukkel so met meisies is omdat die kuiltjies
in sy wange laat hom soos ‘n mamma-se-seuntjie lyk.
° Hy sê dat meisies vreemd is.
° Rudi hou van Lize maar sy hou van rowwe ouens en Rudi is te mak
vir haar.
° Lize wil ‘n tatoe op haar skouer van ‘n roos kry maar haar ma-hulle
weier. Rudi dink ook nie dat dit ‘n goeie idee is nie.
° Rudi het ‘n paar spiere, hy kry hulle van rugby af.
Hoofstuk 2
° Rudi het drie stukke koek, melkert en koeksisters vandag geëet.
° Hy speel vleuel want hy vinnig is.
° Steven sê dat hy vlerke op sy voete het.
° Rudi wonder wat was met Steven verkeerd.
° Hy stuur vir Lize ‘n boodskap. Sy sê dat Steven net jaloers is.
Hoofstuk 3
° Volgende dag – Steven is in ‘n beter bui.
° Steven sê dat Rudi-hulle moet ‘n video maak.
° Steven dink hulle moet ‘n bos rooi klappers vir Riana gooi om haar
skrik te maak.
Hoofstuk 4
° Rudi dink dat dit ‘n goeie idee is want hy wil wraak op Riana kry.
° Sy’t die vorige week Rudi se Facebook-password gekry en sy
gunstelling boek verander (Winnie the Pooh). Sy het ook gesê dat
hy van hekel en brei hou en vreeslike foto’s van hom wanneer hy ‘n
baba was opgesit.
Hoofstuk 5
° Die plan gaan so: