WISKUNDE
KWARTAAL 2
FORMELE ESKAMEN
INHOUD: Heelgetalle, Breuke, Desimale,
Eksponente, Patrone,
Funksies en Verwantskappe,
Algebraïese Uitdrukkings
PUNTE: 80
TYD: 1½ UUR
www.summariessa.co.za
,AFDELING A
VRAAG 1
1.1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 D.
1.1.1 Wat is die vereenvoudigde vorm van 3x + 2x - 5?
A. 5x - 5
B. 5x + 5
C. 5x
D. 6x-5
1.1.2 Vereenvoudig: 2(3x - 4) - 5(2x + 1)
A. 6x - 13
B. 6x - 13x
C. 6x - 13 + 5
D. -4x - 13
1.1.3 Wat is die volgende getal in die ry: 2, 4, 8, 16, ...?
A 18
B 20
C 32
D 23
1.1.4 Wat is die kleinste heelgetal wat deur beide 6 en 8 deelbaar is?
A 12
B 18
C 24
D 48
2
1.1.5 Aan watter van die volgende breuke is gelyk:
5
1
A
5
3
B
10
4
C
10
2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 8 Junie Vraestel
, 10
D
20
1.1.6 Bepaal die grootste gemene faktor van 75 en 105
A. 15
B. 25
C. 5
D. 0
2 1 3
1.1.7 Vereenvoudig: +¿ +
5 10 4
5
A.
8
33
B.
40
7
C.
8
1
D.
2
1.1.8 As die temperatuur -15℃ is en die temperatuur styg met 9 grade. Wat is die huidige
temperatuur?
A -6℃
B 6℃
C -21℃
D 15℃
7
1.1.9 Wat is die desimale ekwivalent van
1000
A 0,7
B 0,07
C 0,007
D 0,0007
1.1.10 Watter van die volgende is die grootste desimale getal?
A 0,5
B 0,05
3|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 8 Junie Vraestel