Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 12 pages
Exam (elaborations)

Graad 8 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) Maart Vraestel en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 12 pages

Graad 8 EBW (Rekeningkunde) Maart Vraestel en Memo 2024 Groot Totaal: 50 punte, Tyd:  60 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Rekeningkundige definisies | Klassifikasie van rekeninge | Brondokumente Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Content preview

GRAAD 8
REKENINGKUNDE
KWARTAAL 1


TOETS

PUNTE: 50
TYD: 1 UUR




www.summariessa.co.za

, AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1
1.1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (AD) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 D.


1.1.1 Die enigste rede waarom ’n persoon ’n onderneming begin is om ’n wins te maak. Hierdie
verwys na die ...
A. harde werk
B. winsmotief
C. ondernemingsentiteit
D. transaksies

1.1.2 Watter een van die volgende definisies beskryf debiteure
A. Persone of ondernemings vir wie ons geld skuld
B. Die geld wat die onderneming in die bank het.
C. Persone of ondernemings wat ons onderneming geld skuld.
D. Besittings van die onderneming

1.1.3 Watter een van die volgende items sal beskou word as ’n finansiële bate vir die
onderneming?
A vaste deposito
B lening
C eienaarsbelang
D wisselgeld

1.1.4 “Oortrokke bank” kan beskryf word as ...
A geld wat die onderneming in hulle rekening gespaar het
B die onderneming kan meer geld onttrek as wat beskikbaar is in hulle rekening.
C geld wat aan die bank betaal word vir die gebruik van die rekening
D ’n rekening waar baie verskillende transaksies gebeur.


1.1.5 Watter een van die volgende vergelykings verteenwoordig die rekeningkundige vergelyking.
A Bates = Inkomste + Uitgawes
B Bates = Eienaarsbelang + Laste
C Eienaarsbelang = Bates + Inkomste
D Laste = Eienaarbelang – Inkomste x Uitgawes (5 x 2) (10)

2|Page www.summariessa.co.za Rekeningkunde
Graad 8 Maart Vraestel

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
April 7, 2024
Number of pages
12
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R55,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
19 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions