100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

AFK2601 Assignment 2 (COMPLETE ANSWERS) Semester 1 2024

Rating
3,0
(1)
Sold
4
Pages
20
Grade
A+
Uploaded on
10-03-2024
Written in
2023/2024

AFK2601 Assignment 2 (QUALITY ANSWERS) Semester 1 2024 ... 100 % TRUSTED workings, explanations and solutions. For assistance call or W.h.a.t.s.a.p.p us on +/ 2/ 5/ 4 /7 /7 /9 /5 /4 /0 /1 /3 /2 . Vraag 1 (leesstuk) Lees Riana Scheepers se hoofstuk, “Die kortverhaal se uitgebreide familie” (2012:69-73). Dit is op die biblioteek se e-reserwes beskikbaar. Kies EEN van die volgende subgenres wat Scheepers bespreek: skets, anekdote of fabel. (Die essay, vinjet, gelykenis en sprokie is NIE ʼn opsie nie.) 1.1 Skryf nou jou eie skets OF anekdote OF fabel. Jou antwoord moet 150-250 woorde lank wees en moet duidelik ooreenstem met die definisie wat Scheepers gee. (10) 1.2 Watter subgenre het jy gekies? (1) 1.3 Verduidelik hoe jou kreatiewe skryfstuk aan Scheepers se definisie van die betrokke subgenre voldoen. Gee ʼn gepaste aanhaling (of aanhalings) uit Scheepers (2012) met gepaardgaande voorbeeld(e) uit jou skryfstuk om jou antwoord te staaf. (4) Subtotaal: Vraag 1: [15] Vraag 2 (leereenheid 3) Bestudeer leereenheid 3 in die studiegids. Hierdie leereenheid handel oor die digkuns van Loftus Marais. 2.1 Bespreek twee van Loftus Marais se literatuuropvattings (poëtikale beskouings). (4) Vraag 2.1: [4] 2.2 Bestudeer die gedig “Fabulisha de la Queillerie maak reg vir die dag” van Loftus Marais. Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Beantwoord die volgende vrae oor die gedig. 2.2.1 Na watter historiese figuur in die Suid-Afrikaanse geskiedenis verwys die titel? (1) 2.2.2 Watter Suid-Afrikaanse stad kom in die gedig ter sprake? (1) 2.2.3 Die gedig is kenmerkend van Loftus Marais se spesifieke digterlike taalgebruik.

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
March 10, 2024
Number of pages
20
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

AFK2601
ASSIGNMENT 2 SEMESTER 1 2024

, Vraag 1 (leesstuk)

Lees Riana Scheepers se hoofstuk, “Die kortverhaal se uitgebreide familie” (2012:69-73). Dit
is op die biblioteek se e-reserwes beskikbaar. Kies EEN van die volgende subgenres wat
Scheepers bespreek: skets, anekdote of fabel. (Die essay, vinjet, gelykenis en sprokie is
NIE ʼn opsie nie.)

1.1 Skryf nou jou eie skets OF anekdote OF fabel. Jou antwoord moet 150-250 woorde lank
wees en moet duidelik ooreenstem met die definisie wat Scheepers gee. (10)

1.2 Watter subgenre het jy gekies? (1)

1.3 Verduidelik hoe jou kreatiewe skryfstuk aan Scheepers se definisie van die betrokke
subgenre voldoen. Gee ʼn gepaste aanhaling (of aanhalings) uit Scheepers (2012) met
gepaardgaande voorbeeld(e) uit jou skryfstuk om jou antwoord te staaf. (4)

Subtotaal: Vraag 1: [15]

Vraag 2 (leereenheid 3)

Bestudeer leereenheid 3 in die studiegids. Hierdie leereenheid handel oor die digkuns van
Loftus Marais.

2.1 Bespreek twee van Loftus Marais se literatuuropvattings (poëtikale beskouings). (4)

Vraag 2.1: [4]

2.2 Bestudeer die gedig “Fabulisha de la Queillerie maak reg vir die dag” van Loftus Marais.
Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Beantwoord die volgende vrae oor die gedig.

2.2.1 Na watter historiese figuur in die Suid-Afrikaanse geskiedenis verwys die titel? (1)

2.2.2 Watter Suid-Afrikaanse stad kom in die gedig ter sprake? (1)

2.2.3 Die gedig is kenmerkend van Loftus Marais se spesifieke digterlike taalgebruik. Noem
twee kenmerke van Loftus Marais se taalgebruik en verskaf ʼn duidelike aanhaling uit die
gedig as voorbeeld van elkeen van die kenmerke. (4)

2.2.4 Een van die kenmerke van Loftus Marais se digkuns is die uitdaging van
heteronormatiwiteit en gevestigde idees oor gender. Bestudeer afdeling 3.9 en 3.9.1 (bl.
73-76), Aktiwiteit 9 (bl. 80-82) en afdeling 3.9.8 (bl.82-83) in die studiegids. Verduidelik in
200-250 woorde waarom Fabulisha de la Queillerie se genderprofiel gevestigde idees oor
gender uitdaag. Gee in jou antwoord aandag aan geslag, genderidentiteit en
genderuitdrukking. Lig jou antwoord telkens toe met gepaste voorbeelde uit die gedig. (6)




2

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
1 year ago

3,0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LIBRARYpro University of South Africa (Unisa)
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
10518
Member since
2 year
Number of followers
4904
Documents
4814
Last sold
1 day ago
LIBRARY

On this page, you find all documents, Package Deals, and Flashcards offered by seller LIBRARYpro (LIBRARY). Knowledge is Power. #You already got my attention!

3,7

1457 reviews

5
683
4
235
3
243
2
78
1
218

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions