100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

AFK2601 Assignment 2 (ANSWERS) Semester 1 2024 - DISTINCTION GUARANTEED

Rating
-
Sold
1
Pages
13
Grade
A+
Uploaded on
07-03-2024
Written in
2023/2024

Well-structured AFK2601 Assignment 2 (ANSWERS) Semester 1 2024 - DISTINCTION GUARANTEED. (DETAILED ANSWERS - DISTINCTION GUARANTEED!). .... Vraag 1 (leesstuk) Lees Riana Scheepers se hoofstuk, “Die kortverhaal se uitgebreide familie” (2012:69-73). Dit is op die biblioteek se e-reserwes beskikbaar. Kies EEN van die volgende subgenres wat Scheepers bespreek: skets, anekdote of fabel. (Die essay, vinjet, gelykenis en sprokie is NIE ʼn opsie nie.) 1.1 Skryf nou jou eie skets OF anekdote OF fabel. Jou antwoord moet 150-250 woorde lank wees en moet duidelik ooreenstem met die definisie wat Scheepers gee. (10) 1.2 Watter subgenre het jy gekies? (1) 1.3 Verduidelik hoe jou kreatiewe skryfstuk aan Scheepers se definisie van die betrokke subgenre voldoen. Gee ʼn gepaste aanhaling (of aanhalings) uit Scheepers (2012) met gepaardgaande voorbeeld(e) uit jou skryfstuk om jou antwoord te staaf. (4) Subtotaal: Vraag 1: [15] Vraag 2 (leereenheid 3) Bestudeer leereenheid 3 in die studiegids. Hierdie leereenheid handel oor die digkuns van Loftus Marais. 2.1 Bespreek twee van Loftus Marais se literatuuropvattings (poëtikale beskouings). (4) Vraag 2.1: [4] 2.2 Bestudeer die gedig “Fabulisha de la Queillerie maak reg vir die dag” van Loftus Marais. Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Beantwoord die volgende vrae oor die gedig. 2.2.1 Na watter historiese figuur in die Suid-Afrikaanse geskiedenis verwys die titel? (1) 2.2.2 Watter Suid-Afrikaanse stad kom in die gedig ter sprake? (1) 2.2.3 Die gedig is kenmerkend van Loftus Marais se spesifieke digterlike taalgebruik. Noem twee kenmerke van Loftus Marais se taalgebruik en verskaf ʼn duidelike aanhaling uit die gedig as voorbeeld van elkeen van die kenmerke. (4) 2.2.4 Een van die kenmerke van Loftus Marais se digkuns is die uitdaging van heteronormatiwiteit en gevestigde idees oor gender. Bestudeer afdeling 3.9 en 3.9.1 (bl. 73-76), Aktiwiteit 9 (bl. 80-82) en afdeling 3.9.8 (bl.82-83) in die studiegids. Verduidelik in 200-250 woorde waarom Fabulisha de la Queillerie se genderprofiel gevestigde idees oor gender uitdaag. Gee in jou antwoord aandag aan geslag, genderidentiteit en genderuitdrukking. Lig jou antwoord telkens toe met gepaste voorbeelde uit die gedig. (6) 3 2.2.5 ʼn Ander kenmerk van Loftus Marais se digkuns is dat hy gewone dinge vreemd maak deur ʼn andersoortige perspektief te bied op die samelewing. Bespreek hierdie stelling deur spesifiek te verwys na die laaste drie versreëls in die gedig. (4) Vraag 2.2: [16] Subtotaal: Vraag 2: [20] Vraag 3 (leereenheid 4) 3.1 Bestudeer leereenheid 4 in die studiegids. Die leereenheid handel oor die digkuns van Ronelda Kamfer. Beantwoord die volgende vrae. 3.1.1 Wat is die titel van Ronelda Kamfer se debuutbundel? (1) 3.1.2 Waarom was die publikasie van Ronelda Kamfer se debuutbundel ʼn belangrike gebeurtenis in die Afrikaanse letterkunde? (1) 3.1.3 Wat is die titel van Ronelda Kamfer se tweede digbundel? (1) Vraag 3.1: [3] 3.2 Bestudeer die gedig “kliek van sewe” van Ronelda Kamfer. Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Beantwoord die volgende vrae: 3.2.1 Noem enige twee verskille tussen Katie en die res van die meisies in haar vriendekring. (2) 3.2.2 Wat het uiteindelik met Katie gebeur? (1) 3.2.3 Watter uitwerking het dit wat met Katie gebeur het op haar vriendekring gehad? (1) 3.2.4 Dink jy dat Katie se ma ooit dit wat met haar dogter gebeur het kon verwerk? Motiveer jou antwoord deur die laaste twee versreëls van die gedig in jou eie woorde te interpreteer. (3) 3.2.5 Identifiseer twee kenmerke van Ronelda Kamfer se digterlike taalgebruik wat voorkom in “kliek van sewe”. Gee telkens ʼn gepaste aanhaling uit die gedig om jou antwoord te ondersteun. (4) 3.2.6 Ronelda Kamfer dig dikwels oor spesifieke sosiale probleme. Noem twee sosiale probleme wat in “kliek van sewe” ter sprake kom. (2) 4 3.2.7 Noem en bespreek twee redes waarom ons “kliek van sewe” as ʼn narratiewe gedig kan beskou. Lig jou antwoord toe met relevante voorbeelde uit die gedig. (4)

Show more Read less








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
March 7, 2024
Number of pages
13
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

AFK2601
Assignment 2 Semester 1 2024
Unique Number: 541065
Due Date: 17 April 2024

VRAAG 1 (LEESSTUK)

1.1. Skets:
Die warm son het die ou dorp met ‘n goudgeel gloed oorstroom. Kinders het buite gespeel,
gelag en bakoor gespring in die warm sand. Die ou mense het op stoepe gesit en met mekaar
gesels, terwyl die jong mense rondgejaag het, opsoek na avonture.




DISCLAIMER & TERMS OF USE
1. Educational Aid: These study notes are designed to serve as educational aids and should not be considered as a
substitute for individual research, critical thinking, or professional guidance. Students are encouraged to
conduct their own extensive research and consult with their instructors or academic advisors for specific
assignment requirements.
2. Personal Responsibility: While every effort has been made to ensure the accuracy and reliability of the
information provided in these study notes, the seller cannot guarantee the completeness or correctness of all
the content. It is the responsibility of the buyer to verify the accuracy of the information and use their own
judgment when applying it to their assignments.
3. Academic Integrity: It is crucial for students to uphold academic integrity and adhere to their institution's
policies and guidelines regarding plagiarism, citation, and referencing. These study notes should be used as a
tool for learning and inspiration, but any direct reproduction of the content without proper acknowledgment and
citation may constitute academic misconduct.
4. Limited Liability: The seller of these study notes shall not be held liable for any direct or indirect damages,
losses, or consequences arising from the use of the notes. This includes, but is not limited to, poor grades,
academic penalties, or any other negative outcomes resulting from the application or misuse of the information
provided.


]

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Edge
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
9675
Member since
2 year
Number of followers
4252
Documents
2648
Last sold
1 day ago

4,2

1176 reviews

5
663
4
236
3
177
2
27
1
73

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions